Le Roux B & B Guesthouse

Le Roux B & B Guesthouse Netjies, Vriendelike en Bekostigbare Akkommodasie. Rustig en Veilige Kamppering.

Ons gee die huis n nuwe gesig....manne is hard besig... soo dankbaar  en super opgewonde...
29/07/2023

Ons gee die huis n nuwe gesig....manne is hard besig... soo dankbaar en super opgewonde...

28/07/2023

Manne is hard besig om die tralies voor die huis oor te doen. Super opgewonde.

28/07/2023
Graag wil ons almal by Le Roux B&B  BAIE DANKIE sê vir u ondersteuning  in 2022. Kom kyk gerus in 2023, ons is besig om ...
18/12/2022

Graag wil ons almal by Le Roux B&B BAIE DANKIE sê vir u ondersteuning in 2022. Kom kyk gerus in 2023, ons is besig om n meer huislike atmosfeer te skep in ons eenhede..

06/05/2020

Hoop dit gaan nog goed met almal in "Lockdown"!! Sterk wees, glo en vertrou!! Ons is oop vir akkommodasie vir persone wat Essensiele Dienste verskaf. Baie sterkte. Van AL ONS LE ROUX'S

08/04/2020

Jammer, die vorige post se agtergrond bietjie onvanpas, maar die situasie waarin ons almal is, spreek vanself!! Een van die Dae, glo ek sal dit weer beter gaan met almal!! Mooi dag!!!!

07/04/2020

Sterkte aan almal tydens "Lock down"

Soo hou ons Reunie by Le Roux B&B op Ladismith. Baie dankie vir almal wat soo lekker saam gekuier het en weer mekaar na ...
09/10/2019

Soo hou ons Reunie by Le Roux B&B op Ladismith. Baie dankie vir almal wat soo lekker saam gekuier het en weer mekaar na Jare gesien het. Baie dankie ook aan Stellie, Jy is n staatmaker. Dankie ook Gerrit en Sunel!! Julle het soo baie gehelp. Ons stoor kan 60 persone inpas!! Baie lekker atmosfeer en kos!!!

Kom en geniet die rustigheid in Die Klein Karoo. Bekostigbare Akkommodasie en Vriendelike diens!!!!
08/07/2019

Kom en geniet die rustigheid in Die Klein Karoo. Bekostigbare Akkommodasie en Vriendelike diens!!!!

14/04/2019

Sooo dankbaar vir die heerlike reen!!!

By Le Roux B&B is jy altyd welkom.  Raak deel van ons familie!!!
06/03/2019

By Le Roux B&B is jy altyd welkom. Raak deel van ons familie!!!

Address

19 Church Street
Ladismith
6655

Telephone

+27833062494

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Le Roux B & B Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Le Roux B & B Guesthouse:

Shortcuts

Share