01/06/2026
π¨βπ³ VADERSDAG BUFFET π¨βπ³
Vier Vadersdag saam met familie, goeie kos en asemrowende uitsigte teen die voet van die Klein Swartberge in die rustige Voorbaatvallei πΏβ°οΈ
π½οΈ Geniet βn heerlike buffet met:
π₯£ Geurige sop
π Vars gebakte brood met tuisgemaakte konfyt
π Lamsboud
π Geurige hoender gemarineer en gebraai in ons βrooi sousβ
π Gegeurde rys
π₯ Aartappels gebraai met uie
π₯ Pampoenkoekies met karamel stroop
π« Ouydse groenbone
π₯ Aartappelslaai, beetslaai & groenslaai
π« Gebakte sjokolade poeding met mousse
π° R185 pp
π§ Kinders onder 12 β R80
πΆ Kinders onder 4 eet gratis uit mamma se bord
π
21 Junie 2026
β° 12:30 β 15:00
π Die Leivoor
π Bespreek so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom
Christelle: 082 560 6045
Kom geniet βn spesiale Vadersdag vol plaasgasvryheid, heerlike kos en onvergeetlike herinneringe π€