Lambertsbay Beachfront

Lambertsbay Beachfront We have a luxury bed and breakfast right on the beach. Newly renovated and with solarpower.
(1)

Wie van julle het ons nuwe inkomer al gesien in lewende lywe hier op die voël eiland?
21/08/2026

Wie van julle het ons nuwe inkomer al gesien in lewende lywe hier op die voël eiland?

18/08/2026

Jy het al gehoor van die voël eiland…. Maar het jy geweet agter die voël eiland by die donker rotse lê soms tussen 2000 en 4000 robbe…. Ja… as ek nou moet d**k … d**k ek hier le meer robbe in Lambertsbaai as in Robben Eiland😨

Nietemin, hier is vir julle nog ń baie interessante video!

Jozé is hier aan die woord en ons se vir hom dankie, vir sy tyd! Hierdie jong man is beslis ook deel van Lambertsbaai se “goeie” mense wat die dorp die moeite werd maak!

As jy nog nie in Lambertsbaai was nie, beplan daardie vakansie, want daar is soveel meer in hierdie kleine weskus dorpie wat jou sal verras!

Groete, liefde en mooi dag vir almal!

17/08/2026

Vandag het ek die voorreg gehad om bietjie met Germaine te gaan praat van Cape Nature by die voël eiland.

Vir almal wat al hier by ons in Lambertsbaai was en die wat nog moet kom, ek is seker jul gaan die video interessant vind.

Daar is soveel redes om ons mooie Weskus dorpie te kom besoek en hierdie manne se vriendelikheid, met die duisende voëls op voël eiland, maak definitief die eiland een van die groot redes om ons dorpie te kom besoek!

Liefde , vrede en ń heerlike dag vir julle almal!

Wie kan raai waar ons vandag kuier? Lambertsbaai is werklik so ongelooflike dorpie, dit nie ń dorp wat jy net een keer b...
16/08/2026

Wie kan raai waar ons vandag kuier?
Lambertsbaai is werklik so ongelooflike dorpie, dit nie ń dorp wat jy net een keer besoek nie….. dit ń dorp wat jy kom, die mooi sien, verlief raak op die plattelandse gevoel en dan sommer vir jou huisie by die see koop!

16/08/2026

Welkom by Lambert’s Bay Beachfront, jou 4 - stêr gastehuis in Lambertsbaai!

Bespreek jou ongelooflike wegbreek vandag nog - (060) 893-4870

15/08/2026

Kom kuier in die Weskus 🌱❤️

🌼 FLOWER SEASON 2026 IS CALLING...Experience the breathtaking beauty of the West Coast wildflowers while waking up to th...
19/07/2026

🌼 FLOWER SEASON 2026 IS CALLING...

Experience the breathtaking beauty of the West Coast wildflowers while waking up to the sound of the ocean.

Make LAMBERT'S BAY BEACHFRONT your home during flower season and enjoy luxury, comfort, and unforgettable seaside hospitality.

✨ 4-Star Beachfront Bed & Breakfast
🌊 Prime beachfront location
🌼 Perfectly situated for exploring the spectacular flower displays

Book your Flower Season stay today before we're fully booked.
📞 060 893 4870

23/05/2026

Lambertsbaai - 23 Mei 2026

Bote lê vlak en naby Lambertsbaai, so ons vermoed die vis is naby?

Kom ons hoop die vangs is goed!

11/05/2026

Wees veilig asseblief! 😪

Gedeelte van dakplate by bird island is af hier in Lambertsbaai.

Kyk ook in die comments fotos van hoe rof water by hawe muur lyk!



Video en fotos Bron: Onbekend, verskaf.

10/05/2026

"Vyf myl uit Walvis‼️

Begin kyk ‘n derde in.
Aan die begin nie baie aksie nie maar dan ….

Ex SARB kollega wie in Hentiesbaai woon het dit nou net gedeel.

Het nog NOOIT soveel walvisse, saam gesien nie. Is ONGELOOFLIK!!

‼️‼️WOW WOW‼️‼️🐋🐋🐳🐳🐋🐋"

)Video en bogenoemde inligting was pas ontvang via WhatsApp, wat ń belewenis!)

Address

109 Strandstreet Lambertsbay
Lambert's Bay
8130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lambertsbay Beachfront posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share