Bly'Cool'

Bly'Cool' Family home away from
home.

Whatsapp to book for your next trip to Lambert's Bay.
13/02/2022

Whatsapp to book for your next trip to Lambert's Bay.

5 bedroom unit on top floor.6 single rooms with no kitchen, shared tv room.1 bachelor unit.Price and availability on req...
13/02/2022

5 bedroom unit on top floor.
6 single rooms with no kitchen, shared tv room.
1 bachelor unit.
Price and availability on request : whatsapp 0826148234.

13/02/2022

Our intended vision is still in our future BUT in the mean time we are renting the house out for overnight accommodation. Please send whatsapp to 0826148234 or email [email protected] for more info.

31/10/2020

Bly'Cool' is geleë langs die vlei, op die kant van Lambertsbaai. Dis 'n rustige area omring deur die rustigheid van die natuurskoon van die vlei aan die een kant en die gedruis van die weskussee aan die ander kant.
Sy is gereed vir haar eerste huisbewoners. Die gastehuis het 'n verskeidenheid van13 kamers met elk hul eie stort,toilet en handewasbak.
Dis 'n :-
*'tuiste' vir die wie alleen is en hou van mense
*'toesluit en ry' blyplek
*'tydelike rusplek' na 'n operasie
*'plek van ontspanning' om die toekoms te beplan
*'herstelplek' na die verlies van 'n geliefde

Besprekings vir minimum 1 maand en kan maandeliks verleng word met 1 week kennisgewing. 2 Etes per dag kan ook voorsien word.

Volledige inligtingstuk beskikbaar vir belangstellendes.
Minimum vereiste van ouderdom 55.

Address

1 Van Riebeeck Street
Lambert's Bay
8130

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bly'Cool' posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bly'Cool':

Share

Category