Maki-Tuis Woonstelle/Flats

Maki-Tuis Woonstelle/Flats Maki-Tuis is a self catering establishment. We cater for the lonely traveller up to the family reun All our units are fully equipped for self-catering purposes.

Maki-Tuis was established in 1992 and is the oldest accommodation establishment in Lambert's Bay under the ownership of 1 family. We offer a range of accommodation from 1-bedroom units for a couple and/or their small children, 2-bedroom units for a slightly bigger option and a 3-bedroom unit which is ideal for 2 families. Maki-Tuis is also ideal for groups up to 25 people, whether it is for a birt

hday, church gathering or just a lekker get-together. There is also a safe playground area for children. Parking is away from the street, under a carport at the unit. Every unit has its own braai area, so you don't have to share. We offer neat and clean accommodation at affordable rates, and can say that most of our guests will definitely come back, again and again... So why wait?? Call us today..

20/11/2024
Vir vriendelike kennisname:Maki-Tuis is nie meer n lid van Lambertsbaai se toerisme vereniging nie en ons hanteert ons e...
28/09/2021

Vir vriendelike kennisname:
Maki-Tuis is nie meer n lid van Lambertsbaai se toerisme vereniging nie en ons hanteert ons eie besprekings.
Alternatiewelik, besoek die LekkeSlaap profiel by https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/maki-tuis-woonstelle?holder=1&s_date=01+Oct+2021&e_date=03+Oct+2021 en doen n bespreking van daar af. Alle beskikbare eenhede sal met tyd bygewerk word.
Skakel of whatsapp by 082 719 7986... Weskusgroete

Maki-Tuis Woonstelle bied gerieflike selfsorgverblyf vir gesinne of enkelreisigers slegs 400 m van die strand af.Gaste kan kies tussen eenhede met slaapplek vir 4 tot 6 gaste elk. Elke eenheid het 'n privaat ingang. Die eenhede het of dubbelbeddens of enkelbeddens en het badkamers met baddens en sto...

17/09/2021

Ons het nog plek oop vir die komende langnaweek..
Gee ons n luitjie of whatsapp by 0827197986!
Vanaf R500/nag vir 2 persone

09/08/2021

Goeiedag aan almal!
Ten spyte van al die uitdagings oor die laaste paar maande, is ons deur die Vader se genade darem nog steeds in bedryf en ewig dankbaar vir al die besigheid wat inkom.

Op die oomblik hoop ons vir n goeie blommeseisoen en is al die aanduidings daar dat n treffer sal wees.

Indien jy n navraag wil doen, kliek op die Whatsapp knoppie hier bo en laat ons kyk waar en hoe ons jou kan akkommodeer. Jy kan ons ook direk kontak by 082 719 7986.

Vriendelike Weskusgroete, veilig bly!!
Jaco

12/08/2020

Kleindorpie sindrooom:
As jy nie weet wat in jou eie lewe aangaan nie, sal daar wel iemand wees wat doen...

Dit is vandag onder my aandag gebring dat hier n skinderstorie die rondte doen dat ek my besigheid verkoop het en/of toegemaak het en dat ons nie meer sake doen nie.

Dit is van alle waarheid ontbloot en is n absolute leuen.
Maki-Tuis is wel al vir die laaste 3 jaar in die mark nes n magdom ander eiendomme, en hoop en wag ek ook maar dat die regte koper sal opdaag. Tot dan bly ek net waar ek is, en sal Maki-Tuis besigheid doen net soos die afgelope 28 jaar.

As jy so graag wil weet wat hier aangaan, doen die moeite om na my huis toe te kom en vir my self te vra. Indien nie, weerhou jou van gerugte en stel hierdie bostaande as n feit aan enige persoon.

Vriendelik die uwe

JR
(Share asb hierdie boodskap indien jy wil, sodat die regte boodskap kan uitgaan... Dankie)

02/08/2020

Pragtige veldblomme einde Julie in Clanwilliam en omgewing.

Beautiful wildflowers end July in Clanwilliam and region



Foto's: Sanet Stander

30/07/2020

Ons mag begin besigheid doen!! Jy mag nou wel net binne die provinsie reis, maar dis al iets... 🙏🙏
Kom ons hoop die mense hou hul woord die keer

Maki-tuis aanvaar ook nou betaling met n kaart, so nie meer nodig om voorsiening te maak vir kontant nie!Maki-tuis now a...
13/01/2020

Maki-tuis aanvaar ook nou betaling met n kaart, so nie meer nodig om voorsiening te maak vir kontant nie!

Maki-tuis now also accept card payments, so no need to allow for cash anymore!

Maki-tuis... Vir egte Weskus gasvryheid
Maki-tuis... For true West Coast hospitality

11/12/2019

Goeiemore!!

Ons het die volgende kansellasies vir Desember gehad:

1x 1 slpk eenheid. Slaap 4
Kamer met dubbelbed, 2 enkelbeddens in leefarea.
Arriveer 20/12, vertrek 27/12.
R750 per nag.

1x 1 slpk eenheid. Slaap 4
Kamer met dubbelbed, 2 enkelbeddens in leefarea.
Arriveer 21/12, vertrek 27/12.
R750 per nag.

1x 3 slpk eenheid. Slaap 7
2x kamers met dubbelbeddens, 1x kamer met 3 enkelbeddens.
Arriveer 21/12, vertrek 28/12.
R 1 500 per nag

NB!! Minimum bespreking van 3 nagte gedurende die dae aangedui.

Agv beurtkrag mag ons nie altyd bereikbaar wees nie.
Jy is welkom om n WhatsApp te stuur en ons kom terug so spoedig moontlik.
027 432 1240
082 719 7986

Address

Spence Street 37
Lambert's Bay
8130

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maki-Tuis Woonstelle/Flats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Maki-Tuis Woonstelle/Flats:

Share

Category