Accommodation Leeu Gamka Stop n Stay

Accommodation Leeu Gamka Stop n Stay Selfsorg oornag

31/12/2022

Dit was n jaar vol uitdagings, frustrasie maar ook mooi wolke en heerlike reen. Wees veilig hierdie oujaarsdag. Groete

Nuwe telefoon nommer vir besprekings 0732489841Ons ure is van 8 uur tot 8 uur.Die akkommodasie is n kamer met badkamer, ...
10/11/2021

Nuwe telefoon nommer vir besprekings
0732489841
Ons ure is van 8 uur tot 8 uur.
Die akkommodasie is n kamer met badkamer, mikrogolf, yskas, ketel en 2 enkelbeddens. Bespreking is noodsaaklik

28/01/2017

Januarie is amper verby en die karoo aande is heerlik! Net jammer van die muskiete. Ons sien ook nou die mooiste sons ondergane maar dit is nog steeds droog. Julle moet almal veilig wees.

03/12/2016

Dit is begin desember en dit was vandag alreeds 41 grade. Dis warm en die muskiete is honger!

21/11/2016

Wees asseblief baie versigtig by die padwerke en mag jy n heerlike week he

Address

N1
Leeu-Gamka
6950

Telephone

+27732489841

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Accommodation Leeu Gamka Stop n Stay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Accommodation Leeu Gamka Stop n Stay:

Share