02/04/2026
🤠🌅 Groete uit Leeu Gamka!
Van ons hier langs die Karoo-pad lig die Leeu Gamka Hotel sy hoed vir al ons vriende en reisigers hierdie Paasnaweek. Mag julle reis veilig wees, die paaie oop, en julle harte vol seën.
Ons wens julle ’n Geseënde Paasfees en veilige reise toe, waarheen die pad julle ook al mag lei.