Klipspruit River Resort & Lodge

Klipspruit River Resort & Lodge This is the ideal getaway for you and your family on the banks of the Vaal River. Family Resort on the banks of the Vaal River.

Gps Coordinates S27 22.763 E026 21.951

Hierdie naweek is 'n GROOT rugby naweek en waar beter om dit te kyk as by Klipspruit op die groot skerm met die mooiste ...
01/09/2026

Hierdie naweek is 'n GROOT rugby naweek en waar beter om dit te kyk as by Klipspruit op die groot skerm met die mooiste uitsig oor die Vaalrlvier.
• Bring jou eie vleis
• Pap & Sous en Vure word voorsien
• Kontantkroeg is oop (geen eie drank)

Sien jou saterdag!!

Ons kan spog met een van die lekkerste visvang plekke op die Vaalrivier! Terwyl jy lyn natmaak kan die kinders lekker jo...
21/08/2026

Ons kan spog met een van die lekkerste visvang plekke op die Vaalrivier! Terwyl jy lyn natmaak kan die kinders lekker jol en mamma kan ontspan. Chalets en kampeerplek beskikbaar.
Kom trek 'n grote uit!
📩[email protected]
Whatsapp 072 692 3792
📍 net buite Leeudoringstad

🔥 BRING EN BRAAI NAWEEK! 🔥Kom geniet ’n lekker naweek by Klipspruit River Resort & Lodge van 28–30 Augustus!Vure word el...
13/08/2026

🔥 BRING EN BRAAI NAWEEK! 🔥
Kom geniet ’n lekker naweek by Klipspruit River Resort & Lodge van 28–30 Augustus!
Vure word elke aand voorsien, al wat jy moet bring is jou vleis en goeie geselskap!

🥤 Geen eie drank word toegelaat nie - kroeg is oop
🍲 Pap en sous beskikbaar teen R15 per persoon

Maak ’n naweek daarvan en kom geniet die lekker kuier- en braai-atmosfeer by Klipspruit!

Gelukkige Vroue Dag van die Klipspruit Span!     ❤️
09/08/2026

Gelukkige Vroue Dag van die Klipspruit Span!
❤️

Still looking for a spot for this coming long weekend? We've got you covered. Just 20km outside Leeudoringstad, on the b...
05/08/2026

Still looking for a spot for this coming long weekend? We've got you covered.
Just 20km outside Leeudoringstad, on the banks of the Vaal River, you will find our beautiful resort.
Chalet accommodation and camping available with our long weekend special of book 2 nights, get your third night free!!
📲Drop us a whatsapp to secure your booking
064 903 9626 / 0726923792

Jou eerste koppie koffie is altyd beter met so ‘n mooi rivier uitsig!
04/08/2026

Jou eerste koppie koffie is altyd beter met so ‘n mooi rivier uitsig!

04/08/2026

Die langnaweek is om die draai en ons het goeie nuus! As jy twee nagte bespreek kry jy jou derde nag heeltemal gratis.
Slegs 'n paar chalets en kampeer plekke beskikbaar.
Bespreek by 064 903 9629.
📍 Net buite Leeudoringstad op die oewer van die Vaalrivier

01/08/2026

Welkom by die Klipspruit span!
Vandag stel ons graag vir Elsabe en Arek aan julle voor.
Ons is baie opgewonde dat julle by ons aansluit en sien uit daarna dat ons gaste julle vriendelikheid en passie eerstehands sal ervaar.

Address

Https://goo. Gl/maps/s783sLvnCER 2
Leeudoringstad
2640

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipspruit River Resort & Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klipspruit River Resort & Lodge:

Shortcuts

Share

Category