18/10/2026
Spesiale dag hier by Gabbata… Oom Piet se 100ste verjaardag én 68 jaar se liefde saam Tannie Berna. ’n lewe vol mooi herinneringe en ’n liefde wat die toets van tyd deurstaan het. Wat ’n besonderse mylpaal om te vier!
Baie geluk met hierdie twee kosbare mylpale! Baie geluk Oom Piet en Tannie Berna!