Rus En Vrede Rivierkamp

Rus En Vrede Rivierkamp Kom ervaar die rustigheid van die Bosveld op die wal van die Limpopo Rivier langs ‘n Hardekoolvuur
(1)

Lieflike rivierkamp teen die Limpopo rivier met gerieflike hout huisies geskik vir enige iemand met 'n liefde vir die natuurskone bosveld. Rus en Vrede is op 'n wilds-en groenteplaas op die wal van die Limpopo rivier naby die Groblersbrug/Maartin's Drift grenspos na Botswana geleë. Dit is 'n oase van rustigheid en vrede waar jy kan ontspan en die betowering van die Limpopo rivier en die kans om va

rs lug in te asem, kan ervaar. Selfsorg verblyf met elektrisiteit. 5 Houthuisies met 'n sentrale kombuis-lapa met dek wat uitkyk oor die rivier. Ten volle toegerus met gasstoof, mikrogolf, yskas en vrieskas. Groot braai-area - alle potte, panne, roosters en eetgerei word voorsien. Windpomp met plaasdam maak voorsiening vir lekker afkoel in die somer soos dit net op die plaas gedoen kan word!

🐢Rest and peace 🌿
28/03/2025

🐢Rest and peace 🌿

🍀💦Come and enjoy the beautiful flow of the Limpopo river and wonderful birdlife on your doorstep🌿💧
25/01/2025

🍀💦Come and enjoy the beautiful flow of the Limpopo river and wonderful birdlife on your doorstep🌿💧

26/12/2024

The mighty Limpopo in flood🌿🌿🌿🙏🏻

Address

Farm De Hoop
Lephalale

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rus En Vrede Rivierkamp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rus En Vrede Rivierkamp:

Share