Shanyane Guesthouse

Shanyane Guesthouse Guesthouse with a view. Every room has its own veranda to reflect after a warm day spend in the Bushveld sun

The Perfect Stop in Lephalale!!
18/10/2025

The Perfect Stop in Lephalale!!

05/08/2025
Ons is geleë in Lephalale in Limpopo, op die roete na Matimba, Medupi kragstasie en Grootegeluk myn asook na die Grobler...
31/01/2024

Ons is geleë in Lephalale in Limpopo, op die roete na Matimba, Medupi kragstasie en Grootegeluk myn asook na die Groblersbrug grenspos. Ons is ongeveer 95km vanaf bogenoemde grenspos.

Ansia, baie dankie  dat julle Shanyane Gastehuis  gekies het  vir Jonel se Babatee.
02/12/2023

Ansia, baie dankie dat julle Shanyane Gastehuis gekies het vir Jonel se Babatee.

Accommodation in Lephalale,  Limpopo!
12/10/2023

Accommodation in Lephalale, Limpopo!

Gelukkige Vadersdag aan al ons kliënte wat Vaders is. Geniet die bederf vandag!
18/06/2023

Gelukkige Vadersdag aan al ons kliënte wat Vaders is. Geniet die bederf vandag!

Voorspoedige Nuwe Jaar vir al ons kliente!!Baie dankie vir julle ondersteuning in 2022.Wense dat ons in die nuwe jaar 20...
01/01/2023

Voorspoedige Nuwe Jaar vir al ons kliente!!
Baie dankie vir julle ondersteuning in 2022.
Wense dat ons in die nuwe jaar 2023 weer almal veilig sal terug sien.
Johan & Fya

Johannes en Adri se matriek afskeid fotos geneem by ons gastehuis.  Julle het pragtig gelyk.
18/10/2022

Johannes en Adri se matriek afskeid fotos geneem by ons gastehuis. Julle het pragtig gelyk.

Stiaan & Mikyla se matriek afskeid  foto's geneem by ons Gastehuis!Mikyla julle het baie mooi gelyk!!  Dankie dat julle ...
17/10/2022

Stiaan & Mikyla se matriek afskeid foto's geneem by ons Gastehuis!
Mikyla julle het baie mooi gelyk!! Dankie dat julle ons tuin gekies het om julle fotos te neem.

Pragtige matriek afskeid fotos geneem by ons gastehuis.PJ & Kyla. Julle het pragtig gelyk!!!
17/10/2022

Pragtige matriek afskeid fotos geneem by ons gastehuis.
PJ & Kyla. Julle het pragtig gelyk!!!

Address

OR Tambo Road R510
Lephalale
0555

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shanyane Guesthouse posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Shanyane Guesthouse:

Share