Ellisras Gastehuis

Ellisras Gastehuis Ellisras Gastehuis is situated in town, we offer affordable accommodation with optional breakfast .

03/02/2020

Baie dankie vir al die "likes" dit is lekker om te sien dat Ellisras Gastehuis darem iets werd is. Februarie begin stil hoop dat ons besprekings gaan kry. Mooi maand vir almal.

03/09/2018

Ek het nog verskeie slaap plekke beskikbaar.

29/05/2018

Ons het baie plek skakel my om n slaapplek te kry met n spesiale ontbyt.

03/11/2017

Ons wag vir al ons Faceboek vriende om te kom kuier. Did stil maar ons oorleef. Welkom

18/08/2017
10/08/2016

Goeie Môre hoop julle het 'n lekker vrouedag gehad. Ek wil net laat weet ek het nog akkommodasie beskikbaar. Geniet nie week verder.
Martie

05/05/2016

Goeie Môre aan al ons facebook vriende , ons het nog heelwat akkommodasie beskikbaar. Besoek ons vir goeie pryse en vriendelike diens. Ons sien daarna uit om julle te ontvang.
Gastehuis Groete

08/10/2015

Ondersteun die Gastehuis. Ons het nog heelwat kamers beskikbaar vir die komende week. Goeie pryse per nag uistekende ontbyt en vriendelike diens sal u ontvang.

28/09/2015

Ons beskik nog oor heelwat kamers vir die week. U is hartlik welkom om ons te besoek of te bespreek.

08/07/2015

Goeie Môre aan al ons "likes" benodig julle akkommodasie vir die Bosveldfees ons het nog beskikbaar. Kontak ons by 0147632413 of 0836268708. Martie

08/01/2015

3454,276 people have watched this video.

09/07/2014

Ons kort gaste vir die Bosveld Fees

Address

Johan Str 9
Lephalale
0555

Opening Hours

Monday 18:00 - 21:00
Tuesday 18:00 - 21:00
Wednesday 18:00 - 21:00
Thursday 18:00 - 21:00
Friday 18:00 - 21:00
Saturday 19:00 - 21:00
Sunday 19:00 - 21:00

Telephone

0836268708

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ellisras Gastehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share