Lekke Dudu

Lekke Dudu Lekke Dudu bied bekostigbare oornaggeriewe naby alle skole asook Scotts Manor in 'n veilige en rustige omgewing.

Lekke Dudu bied twee stylvolle kamers, elk met 'n dubbelbed, een gemeenskaplike badkamer asook 'n klein leefarea met "kitchenette" wat 'n ketel, mikrogolfoond en nodige breekgoed bevat. Koffie, tee, suiker, melk en beskuit word ook voorsien. Al bogenoemde fasiliteite is afgesonder van die hoof huis wat privaatheid waarborg. Elke kamer het ook sy eie ingangsdeur vanaf buite. Lekke dudu is ideaal vir 'n gesin of twee paartjies wat bereid is om 'n badkamer en leefarea te deel!

Nuwe trappe na die kamers
09/07/2014

Nuwe trappe na die kamers

15/05/2014

Address

Doornfontein 35, Retiefpark
Lichtenburg
2740

Telephone

+2782 322 1379

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lekke Dudu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share