Brakkie se Veldkombuis

Brakkie se Veldkombuis Brakkie se veldkombuis is kampterrein geleë op 'n plaas, Brakkie, naby Loeriesfontein.

19/08/2025

Die winter is in sy doodsnikke en dit beteken dis blommetyd! Brakkie is in 2025 geseën met baie goeie reën. Die veld en blomme is besonders en iets waarop jy nie moet uitmis nie. Beplan solank jou volgende wegbreek en bespreek jou plekkie by ons.

Brakkie se Veldkombuis onder die sterre⭐️
06/01/2025

Brakkie se Veldkombuis onder die sterre⭐️

Brakkie is besig om haarself op te tooi na die koue winter. Haar laslappie baadjie aan mekaar gestik van vetterige opsla...
16/08/2024

Brakkie is besig om haarself op te tooi na die koue winter. Haar laslappie baadjie aan mekaar gestik van vetterige opslag, poublom, piet-snot, pers sporrie, duikerbos en nog vele meer. Kom beleef ons natuur op sy mooiste. Bepreek jou kamp plekkie by Brakkie se veldkombuis.

Thank you Susana for choosing Brakkie se Veldkombuis!
17/06/2024

Thank you Susana for choosing Brakkie se Veldkombuis!

'n Besoek aan Loeriesfontein Fred Turner Windpompmuseum is 'n moet tydens blommetyd🌸🌼. Kontak ons gerus om jou plekkie b...
09/08/2023

'n Besoek aan Loeriesfontein Fred Turner Windpompmuseum is 'n moet tydens blommetyd🌸🌼. Kontak ons gerus om jou plekkie by Brakkie se Veldkombuis te bespreek.

Address

Brakkie Se Veldkombuis
Loeriesfontein
8185

Telephone

+27724247752

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brakkie se Veldkombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category