Pure Plaas est.2019

Pure Plaas est.2019 Pure Plaas is ‘N Familie Brand

Kom aan ouens daar is nog so paar kaartjies beskikbaar. Ondersteun ons Landbou kinders en kom kuier lekker saam Julle we...
28/04/2025

Kom aan ouens daar is nog so paar kaartjies beskikbaar. Ondersteun ons Landbou kinders en kom kuier lekker saam Julle weet Jaco KAN DIE KEKKERSTE DANS MOS GOOI😜

Kom kuier, dans en eet die lekkerste skaap spit en daai lekker Vuilhond in die hand by MIDDIES PLAAS se Skuur.

Lekkerste kuier wat jy sal kry in Middelburg 9 Mei.

Kry jou kaartjie vandag nog.

05/04/2025

What is your opinion? Vote now: RUAN VAN DER KUIL - BROKEN HEART BLUE (-), RICK CHARRIT - SHE’S MY LIFE (-), MORNE LESLEY - BECAUSE OF YOU DADDY (-), VERNON BENECKE - YOU’RE THE ONE

Ons het goeie Nuus. Vir die tydperk wat ons die nuwe plek reg kry vir julle het ons besluit om ons kos voort te leef. So...
19/03/2025

Ons het goeie Nuus.

Vir die tydperk wat ons die nuwe plek reg kry vir julle het ons besluit om ons kos voort te leef.

Soooo….

Vir alle geleenthede klein en of groot. Of dit n funksie is of net n klompie vriende saam kuier is Kan jy steeds die lekker kos van Pure Plaas geniet.

Gee die venue en ons maak die kos. Ons sal sorg vir lekker kos en n gesellige funksie of kuier. Jy noem dit en ons doen dit.

Pure Plaas - Kom Eet Saam Ons

Address

Maletswai
1050

Telephone

+27794473081

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pure Plaas est.2019 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pure Plaas est.2019:

Share