18/05/2022
Rooidraai Landgoed is tussen golwende heuwels, 2 km buite die dinamiese dorp Lydenburg geleë, wat alle besoekers verwelkom om die rustige en kalmerende omgewing van Rooidraai Landgoed te geniet.
Elke kamer is luuks en ontwerp om met die natuurlike omgewing in te skakel.
Die landgoed is in 'n ongerepte omgewing geleë met 'n verskeidenheid inheemse bome en diverse voëllewe, wat die perfekte plek bied om af te skakel en van die geraas en lawaai van die stadslewe te ontsnap.
'n Rustige, genotvolle verblyf word by Rooidraai Landgoed gewaarborg, en daar word vir elke behoefte gesorg!
Bespreek nou 0812896007
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Rooidraai Estate is situated between rolling hills, 2 km outside the dynamic town of Lydenburg, which welcomes all visitors to enjoy the tranquil and calming environment of Rooidraai Estate.
Each room is luxurious and designed to blend in with the natural environment.
The estate is located in a pristine area with a variety of native trees and diverse bird life, providing the perfect place to unwind and escape from the noise and bustle of city life.
A peaceful, enjoyable stay is guaranteed at Rooidraai Estate, and every need is catered for!
Book now 0812896007