Kromklip Funksie en Ontspanningsoord

Kromklip Funksie en Ontspanningsoord Vir enige navrae oor Kampeerstanplekke, chalets , toegeruste tent cabins of enige funksie, skakel gerus vir ANNALIEN by 079 42644 075

Vir enige navrae oor Kampeerstanplekke, of chalets , of enige funksie skakel 079 42644 075

27/08/2025
Hier kom 'n groooot partytjie, en moet nie uitmis nie! Kromklip Fumksie en Ontspanningsoord, 11 km buite Lydenburg Mpuma...
27/08/2025

Hier kom 'n groooot partytjie, en moet nie uitmis nie! Kromklip Fumksie en Ontspanningsoord, 11 km buite Lydenburg Mpumalanga, gaan die naweek van 26 tot 28 September, GROOT makietie hou. Buiten dat ons die einde van die Winter gaan vier, sal dit ook die opening van ons Put-Put bane wees, en gaan ons op 27 September 'n fantasiese laser partyrjie hou. TOKKIE van FUNLAND PRODUKDIES sal sorg vir die hele naweek se wonderlike musiek en swembadvermaak. Bespreek sommer gou gou jou plekkie vir verblyf, skakel vir Annalien by 079 2644075, of stuur n epos na [email protected]. DAGBESOEKERS ook baie welkom. Daar sal ook stalletjies wees

Kromklip is sentraal tussen die baie gewilde toeristedorpe, 12 km buite Lydenburg Mpumalanga. Ons bied CHALETS, TENT CAB...
13/08/2025

Kromklip is sentraal tussen die baie gewilde toeristedorpe, 12 km buite Lydenburg Mpumalanga. Ons bied CHALETS, TENT CABINS, TENTHUISE, en KAMPPLEKKE, asook spasie vir lankstaan kampers. Vir meer linligting, die aanvra van n pryslys , of enige vrae, kontak gerus vir Annalen by 079 2644075. Of stuur n epos na [email protected]. Besoek ook gerus ons webwerf by www.kromlipoord.co.za

Na `n` baie lang tyd van stilte, weens gesondheidsprobleme, is dit vir ons n groot opgewondenheid om ons nuutste dagbeso...
03/10/2024

Na `n` baie lang tyd van stilte, weens gesondheidsprobleme, is dit vir ons n groot opgewondenheid om ons nuutste dagbesoekerspryse met almal te deel.
Vir enige navrae, kontak ons gerus, by 079 2644075.
Dit sal vir ons heerlik wees om julle weer by KROMKLIP te ontvang

Met al die wonderlike vakansiedae, en langnaweke wat voorle in Maart, en April,moet die uitstel om te kom kuier by KROMK...
22/01/2024

Met al die wonderlike vakansiedae, en langnaweke wat voorle in Maart, en April,moet die uitstel om te kom kuier by KROMKLIP FUNKSIE ONTSPANNINGSOORD nie. Ons is gesetel 11 km buite LYDENBURG , Mpumalanga, en le aan die voet van die PANORAMA Roete.
Die dam huisves 5 spesies vis nl KARP, SWARTBAR, GEELVIS, BABER en KURPERS. Ons bied verblyf in chalets, toegeruste tent cabins, en tenthuise, en almal is ook welkom om te kom kamp.
Vir meer inligting oor ons pragtige oord, kontak gerus vir ANNALIEN by 079 2644075, of stuur n e-pos na [email protected]

Address

Mosterdhoek CD1
Lydenburg
1120

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kromklip Funksie en Ontspanningsoord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kromklip Funksie en Ontspanningsoord:

Share