17/06/2026
Ons wil hoor wat julle sê!🥳
Stem vir die kunstenaar wat julle graag volgende op ons verhoog wil sien:
❤️= Karlien van Jaarsveld
👍= Demi Lee Moore
😮= Riaan Benadé
🥰= Brendan Peyper
Los jou reaksie hieronder en tag sommer die mense saam met wie jy die aand wil geniet 🎶🍻
Wie weet ... jou gunsteling kunstenaar kan dalk die volgende een wees wat die Peperboom Hotel se verhoog aan die brand kom steek ! 🔥