Makwassie Overnight Camping

Makwassie Overnight Camping Overnight facilities for caravans & tents or backpacker in Makwassie at very reasonable prices!

Ons wag vir julle!!!
08/01/2026

Ons wag vir julle!!!

13/12/2025

Boeresport hier op Makwassie vandag!!!

13/12/2025

Ons verwelkom vir Johan en Veronica by ons!!!

Ons plekkie is niks fancy nie, cowboy style, maar jy sal die vrede hier ervaar soos nêrens anders!Die voëltjies is in hu...
19/10/2025

Ons plekkie is niks fancy nie, cowboy style, maar jy sal die vrede hier ervaar soos nêrens anders!
Die voëltjies is in hul duisende hier en elke minuut sing hul 'n nuwe liedjie!!

As jy werklik 'n kamper is en nie al die luukses van jou huis soek nie, dan verwelkom ons jou op Makwassie!
Regtig die regte plekkie om te rus vir ons Kaapse roete of Gauteng roete!!
Reg in die middel!

https://www.google.com/maps/place/Makwassie+Oornag+Karavaan+%2B+Kampering,+10+Call+St,+Makwassie,+2650/@-27.31238,25.997389,17z/data=!4m12!1m5!3m4!2zMjfCsDE4JzQ0LjYiUyAyNcKwNTknNTAuNiJF!8m2!3d-27.31238!4d25.997389!3m5!1s0x1e9741002f6e099b:0x7a3fb8a4527056d3!8m2!3d-27.313017!4d25.9972147!16s%2Fg%2F11zj82phzk?g_ep=Eg1tbF8yMDI1MTAxNV8wIOC7DCoASAJQAQ%3D%3D

Kyk gou na hierdie lekke plek op LekkeSlaap:
17/10/2025

Kyk gou na hierdie lekke plek op LekkeSlaap:

Makwassie oornag karavaan & kampterrein - Kampeer/karavaan akkommodasie in Noordwes. Veilige aanlyn betaling!

Kyk hoe lekker kamp ons seniors hier op Makwassie! Onthou ons het spesiale tariewe vir SASSA pensionarisse!Makwassie is ...
10/10/2025

Kyk hoe lekker kamp ons seniors hier op Makwassie! Onthou ons het spesiale tariewe vir SASSA pensionarisse!
Makwassie is NIE vir AMATEUR KAMPERS nie.... Jy moet KAN KAMP!

Dankie vir ons kampeerders wat ons ondersteun! Makwassie se oornag karavaanpark is die enigste in hierdie omgewing op di...
04/10/2025

Dankie vir ons kampeerders wat ons ondersteun! Makwassie se oornag karavaanpark is die enigste in hierdie omgewing op die N12 roete!!

Lekker vinnige oornag en ons is honde vriendelik!!
24/09/2025

Lekker vinnige oornag en ons is honde vriendelik!!

Address

12 Call Street, MAKWASSIE
Makwassie
2650

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Makwassie Overnight Camping posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Makwassie Overnight Camping:

Share

Category