Die Peperboom Lodge

Die Peperboom Lodge Here at Die Peperboom Lodge we offer affordable accommodation. We have a popular bar on the premise We value your comments. Event facilities are also available.

We have recently taken over the business and would like to hear from our guests. We are excited to renovate and develop our facilities to suit our guests' needs. Our overnight facilities include single and double guestrooms as well as more affordable 'backpacker' rooms. We have a popular bar and liquor store on the premises. Guests have the option to either enjoy the lodge meals at R50 per person

per meal, or choose from a variety of other freshly prepared meals at the bar (menu prices apply). Ons het onlangs die besigheid oorgeneem en wil graag hoor van ons gaste. Ons stel u kommentaar hoog op die prys. Ons is opgewonde om ons fasiliteite op te knap en te ontwikkel rondom om gaste se behoeftes. Ons oornag fasiliteite sluit enkel-en dubbelkamers in, sowel as bekostigbare 'backpacker' kamers. Daar is 'n populΓͺre kroeg en drankwinkel op die perseel. Fasiliteite vir privaat funksies is ook beskikbaar. Ons gaste kan kies om teen R50 per persoon per ete die Lodge maaltye te geniet, of enige van die verskeie, varsgemaakte etes by die kroeg (spyskaart pryse geldig).

Dalk moet ons weer 'n slag lekker kookkos maak
18/08/2021

Dalk moet ons weer 'n slag lekker kookkos maak

Ons Sondag kos wat uit is vir aansit kliente

Bietjie laat.....
13/05/2021

Bietjie laat.....

Jammer geen wegneemetes op die specials nie 😎
08/04/2021

Jammer geen wegneemetes op die specials nie 😎

22/03/2021
Seekos bord... πŸŸπŸ™
16/03/2021

Seekos bord... πŸŸπŸ™

Lekker Garlic Snails uit die "Boom" se kombuis vandag vir'n ongelooflike R40.... Ongelukkig sit down prys
16/03/2021

Lekker Garlic Snails uit die "Boom" se kombuis vandag vir'n ongelooflike R40.... Ongelukkig sit down prys

Address

C/O Cherry Street & Potgieter Street
Makwassie
2650

Opening Hours

Monday 10:00 - 00:00
Tuesday 10:00 - 00:00
Wednesday 10:00 - 00:00
Thursday 10:00 - 00:00
Friday 10:00 - 00:00
Saturday 10:00 - 00:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Peperboom Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Peperboom Lodge:

Share

Category