Rietkuil Lodge

Rietkuil Lodge Konferensie,trou,reunie,jag en ontspanningsplek naby Wolmaransstad. Tarief: R350/dubbel kamer
Konta Wildpryse 2015.

Eland (3) Groot bulle R5000,00
(3) Jonger bulle R4000,00
Swartwildebees (4) Bulle R1800,00
(5) Koeie R1500,00
Rooihartbees (4)

Bulle R2500,00
Blouwildebees (2) Bulle R2800,00
Zebra (5) Hingste R4000,00
Volstruis (6) Manlik R600,00
Blesbok Ram R1000,00
Ooi R900,00
Waterbok (2) Bulle R4000,00
(3) Jonger bulle R3500,00
Jagvoertuig R200,00 per groep per dag
Slagfooi R50,00 klein wild tot blesbok
R80,00 groot wild. Waterbok R100,00
Trofee slag R280 Waterbok R300,00
Volstruisvere pluk R250,00

23/06/2016

Aan almal wat navraag doen of pryse soek, ons is vol bespreek vir die 2016 jag seisoen. Jammer!

10/11/2015

Ten spyte van die droogte is ons nog hier!!

`n Kapel vir n buitelug troue met n mooi uitsig oor die wildsplaas.
01/06/2015

`n Kapel vir n buitelug troue met n mooi uitsig oor die wildsplaas.

Vir `n uitsonderlike ervaring is daar `n grot waar jy kan gaan braai,slag en kuier...Iets vir die manne, `n `mancave`.
01/06/2015

Vir `n uitsonderlike ervaring is daar `n grot waar jy kan gaan braai,slag en kuier...Iets vir die manne, `n `mancave`.

`n Groot verskeidenheid wildsbokke kom voor en jagpakette is beskikbaar.
01/06/2015

`n Groot verskeidenheid wildsbokke kom voor en jagpakette is beskikbaar.

Karavaan staanplekke met ablusie geriewe is ook beskikbaar.
01/06/2015

Karavaan staanplekke met ablusie geriewe is ook beskikbaar.

Selfsorg akkomodasie sluit in:-7 dubbelkamers-`n slaapsaal met 6 enkelbeddens-onthaal area-`n gemeenskaplike kombuis-kro...
01/06/2015

Selfsorg akkomodasie sluit in:
-7 dubbelkamers
-`n slaapsaal met 6 enkelbeddens
-onthaal area
-`n gemeenskaplike kombuis
-kroeg
-braai area
-swembad
-kapel
Spyseniering kan gereel word op aanvraag.

Address

Rietkuil Farm
Maquassi
2630

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rietkuil Lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rietkuil Lodge:

Share

Category