Mossie NES LODGE

Mossie NES LODGE we do hunting and all kinds of functions Kontak ons gerus vir eenige funksies of jag navrae of eenige navrae oor makieties ens

03/12/2023

V

03/12/2023
03/12/2023
02/12/2023
Kom geniet die dag.Saam met ons en Clive Bruce by Mossie NES LODGE  (7km op die Arabie pad uit te Marble Hall.)1 Desembe...
29/11/2023

Kom geniet die dag.
Saam met ons en Clive Bruce by Mossie NES LODGE
(7km op die Arabie pad uit te Marble Hall.)

1 Desember 2023 om 20h00 Karaoke teen R25 per persoon.
2 Desember 2023 om 11h00 Fun Fare teen R20 per persoon en om 20h00 n lekker Daans teen R30 per persoon

Dit gaan vet pret wees! Sien julle daar!!

Kontak Joey by 0827692599 vir meer inligting of vir Alida by 0722023061 om n stalletjie te boek.

Sal almal my groot asb help share.

09/12/2021

Marble Hall Rolbal klub Afsluiting
*Oop vir die Publiek!*

๐Ÿ’ƒ๐Ÿผ Kom geniet die aand saam met ons!๐Ÿ•บ

๐ŸŽ™Sanger ... ๐Ÿ Ete ... ๐Ÿ’ƒ๐Ÿผ๐Ÿ•บ Daans ...

๐ŸŽ™Saterdag : 11 Desember 2021
๐ŸŽ™Te : Mossie nes Lodge Dans (7km uit op Arabie Dam Pad)(Marble Hall)
๐ŸŽ™Tyd : 18h30
๐ŸŽ™ Tema : Western ๐ŸŽ๐Ÿค 

๐Ÿ’ƒ๐Ÿผ๐Ÿ•บ

๐ŸŽซ Daar nog kaartjies oor!

๐Ÿ“ฒKontak Leonie 079 852 9656 vir Kaartjies!

๐ŸŽซ Daar sal ook kaartjies by die deur beskikbaar wees !!

Kom mense ons gaan beerpong kompetisie hou by mossienes lodge die saterdag van die 28 ste Augustus met ons country Dan's...
26/08/2021

Kom mense ons gaan beerpong kompetisie hou by mossienes lodge die saterdag van die 28 ste Augustus met ons country Dan's kom en geniet n lekker party

Mense hier is die fees waarfoor almal gewag het n lekker jol en dit alles ten bate van die New age Musick foundation bel...
04/08/2021

Mense hier is die fees waarfoor almal gewag het n lekker jol en dit alles ten bate van die New age Musick foundation bel gerus om n stalletjie te book vir die fees en eenige nodige invormasie kan julle die nommer op ons Facebook blad skakel

Address

743 SCHERP ARABIE
Marble Hall
0450

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mossie NES LODGE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mossie NES LODGE:

Share