
03/07/2025
๐ ๐๐ฟ๐๐ธ โ๐ฝ๐ฎ๐๐๐ฒโ ๐ต๐ถ๐ฒ๐ฟ ๐ด
Tussen al die gejaag en volgende uitdaging - is daar Dolphin View 102 - Margate Kzn
โn Uitsig oor die see. Die klank van golwe. โn Rusplek vir jou kop en jou hart.
๐๏ธVakansieverblyf in Margate, KZN - oorkant die visvang-pier.
๐๏ธ Slaap 2-6 mense | 2 Slaapkamers | 2 Badkamers
๐ฃ 5 minute se loop na die hoofstrand.
๐ณ Oopplan kombuis en sitkamer
๐ฅ Balkon met ingeboude braai
๐ฅ Selfsorg
๐งบ Wasmasjien en tuimeldroeรซr
๐ Veilige parkering vir 2 motors
๐บ Openview TV - Bring jou eie dekodeerder en smartcard.
๐๐ผ๐บ ๐ฟ๐๐๐๏ธ
Seisoenale tariewe geld
Afbetaling welkom
Skakel of Whatsapp vir navrae, pryse en beskikbaarheid.
๐ Johan 082 854 4154
Hou jy meer van verken? ๐งญ Maak ons jou basis vir jou avontuur langs die Suidkus.