Uvongo Vakansies

Uvongo Vakansies Nestled along the stunning South Coast of KwaZulu Natal, our self-catering accommodations combine comfort, convenience, and hospitality.

Uvongo Vakansies (Pty) Ltd
Meta Verified ✔️ | PPRA Registered

🏖️ Holiday Accommodation
🏢 Sectional Title & Property Management
🧽 Cleaning Services

Since 2017 – KZN South Coast Established with passion in November 2017 and officially registered in 2022, Uvongo Vakansies is more than just a holiday rental company; it’s a testament to our dedication to providing you with a home away from home. We a

re proud to be a legitimate company with BEE status and full tax compliance. Our registration with the PPRA is also currently in progress, further ensuring our commitment to professional service and industry standards. Additional Services:
• Property Management and Cleaning Services for holiday apartments. Service fees start from R400 per month and professional cleaning services from R650 per service. Contact us for more information. Available Self-Catering Apartments for Booking:

• Bianca 14, Manaba Beach
• Chesapeake Bay 36, Margate
• Corona del Mar 5, Uvongo
• Manaba Beach Cottage
. Ocean Breeze 3
• Uvongo Cabanas 9A
. Uvongo Chalets 10
• Uvongo Chalets 23

We look forward to hosting you!

05/06/2026

Uvongo Vakansies PPRA Registered!

Mooiste Bianca 14 in Manaba Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die tweede verdieping van 'n veilige kompleks. Hierdie woonstel is perfek vir 'n see-wegbreek en bied gaste pragtige see-uitsigte en direkte toegang tot die strand.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die tweede slaapkamer het 'n koningin grote bed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het.
Hierdie slaapkamers deel die gebruik van die tweede badkamer, wat met 'n stort toegerus is.

Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele.

Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir hul vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea maak oop na 'n oordekte patio met buitesitplek en 'n gasbraai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek binne die kompleks.

⛔️Die kompleks is ongelukkig nie diere vriendelik nie

Buite seisoen tariewe vanaf slegs R750 per nag
Termes en voorwaarders geld

Vir besprekings, kontak
📞Adina 079 770 5146
📞Lucy 076 917 5384

28/05/2026

UNLIMITED SEA VIEWS!!!

Laguna la Crete 193 — Uvongo

From R600 per night out of season for 4 persons

For more info contact
0797705146 / 0769175384

🛜✅
27/05/2026

🛜✅

UVONGO VAKANSIES 💛Op soek na die perfekte seevakansie? Uvongo Vakansies beskik oor van die mooiste seeuitsig-eenhede vir...
27/05/2026

UVONGO VAKANSIES 💛

Op soek na die perfekte seevakansie? Uvongo Vakansies beskik oor van die mooiste seeuitsig-eenhede vir vakansiedoeleindes vanaf Uvongo tot Ramsgate!

Of jy nou droom van ’n rustige wegbreek, familie-vakansie of ’n naweek langs die see – ons het iets spesiaal vir elkeen.

📍 Seeuitsigte📍 Strandfront eenhede📍 Familie-vriendelike verblyf📍 Betroubare diens📍 PPRA-geregistreerd

⚠️EN ONS EXPAND⚠️
Ons kry voortdurend nuwe eenhede by, so hou asseblief ons blad dop vir die nuutste eenhede wat binnekort gelys sal word👀

🎄 Soek jy nog plek vir Desember? Hou die blad dop!

Uvongo Vakansies — waar jou seevakansie begin.

20/05/2026
Uvongo Vakansies PPRA Registered! 📍Uvongo Chalets 23 – UvongoHierdie pragtige woonstel geleë op die 2de verdieping bied ...
14/05/2026

Uvongo Vakansies PPRA Registered!

📍Uvongo Chalets 23 – Uvongo

Hierdie pragtige woonstel geleë op die 2de verdieping bied ’n asemrowende 180° see-uitsig en die perfekte ligging vir ’n gesinsvakansie.

Met drie slaapkamers en twee badkamers kan dit gemaklik tot agt gaste akkommodeer.
Die oopplan kombuis en leefarea is volledig toegerus met al die nodige toebehore, en die ingeboude braai op die stoep maak dit ideaal vir gesellige kuiers met die see as agtergrond.

Hierdie woonstel het ook sy eie waskamer toegerus met was geriewe.

Die kompleks beskik oor ’n swembad en bied direkte toegang tot die strand en getypoele.

Volle DStv-pakket is ingesluit
Buite seisoen tarief vanaf R825 per nag

(Termes en voorwaardes geld)

Vir besprekings en navrae kontak
📞 Adina ⁨0797705146⁩
📞Lucy 0769175384

🎉Topanga 22 – Uvongo🎉Grondvloer selfsorg woonstel – stapafstand van die swemstrandGeniet ’n ontspanne vakansie in hierdi...
14/05/2026

🎉Topanga 22 – Uvongo🎉

Grondvloer selfsorg woonstel – stapafstand van die swemstrand

Geniet ’n ontspanne vakansie in hierdie stylvolle grondvloer woonstel in Uvongo.

Die woonstel bied:
• Slaapplek vir tot 5 gaste
• Twee slaapkamers, elk met sy eie en-suite badkamer
• Stylvolle, volledig toegeruste kombuis
• Oopplan sitkamer wat uitloop na ’n stoep
• Lekker stoep met groen grasperk
• WiFi
• Wasmasjien en tuimeldroër
• Slegs ±200m vanaf Uvongo hoofstrand
• Swembad in die kompleks
• Gemeenskaplike braaigeriewe met sitplek
• Boorgat water
• Veilige kompleks - nie dierevriendelik nie
• Veilige parkering

Perfek vir ’n ontspanne kusvakansie waar alles naby en gerieflik is.

Buite seisoen tarief vanaf R650 per nag
Termes en Voorwaardes geld

📞 Kontak Lucy 076 917 5384 / Adina 0797705146 vir besprekings

Uvongo Vakansies
PPRA Registered👌🏼

Address

Collison Street
Margate
4270

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 15:00
Saturday 09:00 - 00:00

Telephone

+27797705146

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Uvongo Vakansies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Uvongo Vakansies:

Share