Sprokie en Carpediem

Sprokie en Carpediem Ek bestuur selfsorg vakansie huise Sprokie vir n stads kind en Kruger@Carpediem

19/04/2026

If you are looking for a holiday home to rent in Marlothpark
Leave your details and I will get back to you asap

22/10/2025

Boomhuis is nou ge facelift en reg vir Vakansie Verhuuring
Studio vir maks 2 persone
Koop krag
Het n lugversorger en 2 dakwaaiers

Tenvolle toegeruste kombuis
Gasstoof
Airfryer
Mikrogolfoond
Ketel
Eetgerei
Kookware
Yskas/ vrieskas

Badkamer
Stort toilet wasbak

Water is gas geyser

Heerlike groot balkon

Tafel met 2 stoele buite om rustig buite te kan sit en eet met die Bos geluide en voëltjies wat fluit

Saans is die nagapies buite en woelig opsoek na piesang en lekkernye. ONS het ook die Bosaap of thicktail soos dit bekend staan in Engels

ONS het Baie bosbokkies duikertjies gebande muishonde.
en soms ook die kudus rooibokke zebras wildebeeste vlakvarke en kameelperde wat verby beweeg of tussen die huise wandel.
Jy mag die diere voer met wildspille en lusern as ook wortels appels maar vermy om hulle met die hand te voer. Hulle is soms agressief vernaamlik as jy nie vinnig genoeg voer nie. Was dadelik jou hande met seep en water as jy die diere per hand gevoer het, dit is om TB te voorkom.

Die Boomhuis is skoon en netjies met die noodigste. Idiaal vir mense wat die wildtuin wil besoek en net n plekkie soek om Kos te kan maak en n slaap plekkie soek. Daar is ook n buite braai onder op die grond vir die wat om n vuurtjie wil sit en kuier.
Daar gaan n gas brazier wees met Lawwa steenkool op die balkon vir diegene wat verkies om eerder bo te braai.

[email protected]
Of WhatsApp 0828912825

06/09/2025

Kruger@ Carpediem
4 slaapkamer grasdak woning
Slaapkamers almal met n dubbelbed.
3 Kamera’s is en-suite
2 met Groot gerieflike stort
1 met n bad
4de slaapkamer moet deel met 1 van die ander.
Lofte Baie ruim met 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens met n toilet en n was Bak
Op plan Kombuis leefarea
Groot stoep met ingeboude braai vir as dit reën of om jou Veilig te laat voel
Buite braai vir lekker sit en kuier om die vuur.
Daar is n Laundry in die buite geboutjie met n ek star stort en toilet
24/7 Sekuriteit met alarm stelsel.
Wi-Fi
Solar en inverter
TV met TV box
Splash pool
Kombuis ten volle toegerus met
Mikrogolfoond
Gas stoof
Airfryer x 2
Eetgerei borde potte panne ens
Toaster
Glasware ens
Bring net eie handoeke en toilet ware
Pre paid krag
1 x lugversorger ook pre paid krag in leefarea
Trampoline vir kinders
Huis is skoon en netjies
Vanaf sleg R1000pd
WhatsApp 0828912825 vir Enige Navraag

18/08/2025

Hot specials for Spring
You can contact me on WhatsApp 0828912825

Special 2025 January and Feb prices available0828912825
09/01/2025

Special 2025 January and Feb prices available
0828912825

Kruger@CarpediemGoeie buite seisoen pryseHuis is pre paid kragGratis Wifi 4 slaapkamer huis3 badkamersSplashpoolBinne en...
09/01/2025

Kruger@Carpediem
Goeie buite seisoen pryse
Huis is pre paid krag
Gratis Wifi
4 slaapkamer huis
3 badkamers
Splashpool
Binne en buite braai area
Trampoline vir die kinders
Kombuis leefarea oop plan
Groot stoep
Inverter dus is jy Nooit sonder Krag met jou ligte wifi en yskas
24/7 sekuriteit
Kontak my vir Meer inligting of fotos

01/08/2019

Bekostigbare vakansie verblyf in Marlothpark
[email protected]
Of Skakel 0828912825

19/11/2018

KONTAK my vir verblyf op [email protected] vir kwotasie verskaf asb al die nodige inligting en vrae

Www.marlothparkverblyf.co.za vir verblyf en pryse vanaf R450 pn per eenheid
05/11/2018

Www.marlothparkverblyf.co.za vir verblyf en pryse vanaf R450 pn per eenheid

Selfsorg Huise Akkommodasie Goedkoop Kruger Wildtuin Self Catering Accommodation

22/08/2018

Ons het n verskeidenheid vakansie verblyf beskikbaar vanaf R450 per eenheid on tot R2000 per eenheid per nag in Marlothpark

16/08/2018

Vakansie verblyf in Marlothpark

Address

Bosbok Straat 467 Marloth Park
Marloth Park
1321

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sprokie en Carpediem posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sprokie en Carpediem:

Share