03/09/2026
Het twee weke kampplek in Marlothi Safaripark buite seisoen met eie kombuis en badkamergeriewe by elke staanplek @ R5200.00 (R371.43 per nag) vir die twee weke. Ons aandeel vir die twee weke is ook te koop indien iemand sou belangstel @ R10000.00. Kontak ons gerus op wapp 0829288662 vir verdere besonderhede.