26/08/2026
IS JY OOK MOEG VIR DIE WINTER?
Dan het ons goeie nuusβ¦ πππππ ππ¦ πππ ππ‘π§πͺπ’π’π₯π!βοΈπΈπ¦
Dis tyd om die winterjas weg te pak en die lente behoorlik te verwelkom by die πππππ πππ‘π§π ππ’π! πΊπΆ
π
4 & 5 September 2026
Kom geniet:
βοΈ Sonskyn & lekker lente-vibes
π¦ Swembadpret vir almal
πΆ Vermaak vir Jonk en Oud
π Kiosk, Restaurant & Bar Fasiliteite
π‘ Akkommodasie vir elke geleentheid
π₯ Kamp & Karavaan
π En natuurlikβ¦ ππππππ₯ πππ¦πππππππππ!
DAGBESOEKERS WELKOM! π
π€ Volwassenes: R110 p.p.
β° Besoekure: 08:00 β 17:00
Hoekom wag vir die somer as jy die lente by Aldam kan begin? ππ΄
π 057 652 2200
π aldamestate.co.za
πΈ Kom kuier, ontspan en maak lente-herinneringe!
Ons sien jou by Aldam Lente Jol! π¦βοΈπΊ