19/10/2026
🏡 Op soek na gerieflike verblyf in Nelspruit vir werk?
Eenheid 3✨| Hierdie ruim selfsorg Studio Eenheid is ideaal vir kontrakteurs, verkoopsverteenwoordigers en projekbestuurders wat vir 'n paar dae, weke of maande in die area werk.
Geniet 'n gemaklike oopplan leefruimte, Netflix, 'n privaat dek met buitekombuis, asook toegang tot die swembad, braai en boma area.
Vir gaste wat langer bly, bied ons spesiale afslag op langtermyn besprekings.
📞 072 208 3669
🌐 selahcottages.co.za