07/09/2025
πΎπ₯ NAMPO KAAP 2025 β JY WIL DIT NIE MISLOOP NIE! π₯πΎ
Wildman Robertson nooi jou uit na een van die grootste landbou- en buitelewe-ervarings van die jaar!
π BKB Saal, Stalletjies 14 & 15
π
10 β 13 September 2025 | Bredasdorp Park
Kom beleef ons wye reeks top handelsmerke β van ons bekende Wildman Buskruit Biltong speserye, Arken Optics, Boerboel Wear en Bushnell, tot Leatherman, Stanley, Victorinox, Swarovski Optik en nog vele meer! β¨
π Eksklusiewe NAMPO promosies en ongelooflike pryse wag net vir jou!
π Ontdek die nuutste jag-, kampeer- en buitelugprodukte.
π Ontmoet ons span en kom kry persoonlike raad en wenke.
π Dis jou kans om groot te spaar, nuwe produkte eerstehands te sien en saam te gesels oor alles buitelewe! π
Kom besoek ons, bring jou vriende en familie, en wees deel van die NAMPO-gees saam met Wildman Robertson.
π Navrae: 023 036 0000