07/02/2018
https://m.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/beachview-cottage
Beachview Cottage is 'n pragtige strandwoonstel wat op die eienaar se eiendom is. Die woonstel is in die kusdorp, Melkbosstrand naby die strand en restaurante geleë.Dié knus eenheid het een slaapkamer en slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort.Die kombu...