Waterbok Lodge & Venue

Waterbok Lodge & Venue Ons maak voorsiening vir troues, konferensies, verjaarsdae, kerk kampe, reunies, ens. Al ons eenhede is luukse selfsorg eenhede.

🌿 ’N STUKKIE GESKIEDENIS HERLEEF BY WATERBOK LODGE & VENUE 🌿Ons is baie trots en dankbaar om mee te deel dat ons ou hist...
03/09/2026

🌿 ’N STUKKIE GESKIEDENIS HERLEEF BY WATERBOK LODGE & VENUE 🌿

Ons is baie trots en dankbaar om mee te deel dat ons ou historiese kerkie vanuit 1930, se restourasie by Waterbok Lodge & Venue nou voltooi is. ⛪❤️

Hierdie besondere kerkie, geleë in die hartjie van die Bosveld tussen die Waterberge in Limpopo, dra soveel geskiedenis en karakter. Dit is vir ons ’n groot voorreg om hierdie stukkie geskiedenis te kon bewaar en weer in sy volle glorie te herstel.

Die kerk staan nou gereed om deel te wees vir die gemeenskap en om baie mooi herinneringe en spesiale oomblikke, veral vir paartjies wat hul troudag in ’n unieke, rustige Bosveld-omgewing wil vier. 💍🌿

’n Baie spesiale dankie aan NK Glass & Aluminium vir julle hulp, en ondersteuning en uitstekende vakmanskap. Dankie ook aan Waterbok se instandhouding span en Paint Worx SA vir julle puik produkte. Ons waardeer die rol wat julle gespeel het om hierdie projek tot ’n suksesvolle einde te bring. 🙏🏼

Ons is ongelooflik trots op die eindresultaat en dankbaar vir elke persoon wat ’n hand gehad het in die herstel van hierdie besondere deel van Waterbok se geskiedenis.

Van ’n ou kerkie met ’n ryk geskiedenis, na ’n plek waar nuwe herinneringe geskep kan word. ⛪🌿❤️

WhatsApp 082 8745 866
Epos [email protected]
www.waterboklodgevenue.co.za

🌿 NÓG ’N WATERBOK-PROJEK VOLTOOI! 💍✨Terwyl baie van ons in Suid-Afrika die koue winter trotseer en hiberneer, het die sp...
29/08/2026

🌿 NÓG ’N WATERBOK-PROJEK VOLTOOI! 💍✨
Terwyl baie van ons in Suid-Afrika die koue winter trotseer en hiberneer, het die span by Waterbok Lodge & Venue hard gewerk om nóg ’n projek te voltooi wat min trou-venues kan bied.
🌿 ’n Bosveldtroue hoef beslis nie luuksheid in te boet nie!
Jou groot dag behoort besonders en onvergeetlik te wees, ’n unieke Bosveldtroue waar twee mense hul huweliksverbond teenoor mekaar verbind, omring deur luuksheid, familie, vriende en die rustige natuurlike skoonheid van die Bosveld.

✨ Ons is trots om ons nuwe Spa bekend te stel!
Die Spa dien ook as ’n spesiale bruids- en bruidsgevolg-aantrekkamer, waar die bruid haar laaste aand as enkellopende saam met haar beste vriendinne kan geniet, ontspan en kosbare nuwe herinneringe kan maak.
Geen detail is oorgesien nie, van ’n ruimte vir grimering en haarversorging, slaaparea vir 4, koffie-stasie met yskas, gerieflike sitkamer area, badkamers met stortgeriewe tot die moontlikheid om professionele masseerpersoneel vooraf te bespreek vir daardie ekstra bederf en ontspanning.

💍 Ons troupakkette bied verskeie opsies, waaronder:
• ’n Pragtige rivierfront-troue
• Ons nuut gerestoureerde historiese kerk
• ’n Geregistreerde huweliksbevestiger
• ’n Venue wat tot 80 gaste gemaklik kan akkommodeer
• Ruim stoep met uitsig oor die tuine en dam met spuitfontein
• ’n Groot Bosveld-boma onder die sterre vir opsies van ’n spit- of tradisionele braai.
* Luukse selfsorg akkommodasie ook beskikbaar vir 59 gaste met gratis Wi-Fi.

🌿 Voorwaar 'n plek waar die bosveld, liefde en luuksheid saamkom vir 'n onvergeetlike dag en herinnering vir 'n leeftyd. ❤️
Kontak gerus Waterbok Lodge & Venue vir ons bekostigbare troupakette.
082 8745 866
www.waterboklodgevenue.co.za

💍✨ YOUR 2027 WEDDING DATE AWAITS! ✨💍Dreaming of the perfect wedding in the heart of the Limpopo Bushveld? 🌿❤️At Waterbok...
18/08/2026

💍✨ YOUR 2027 WEDDING DATE AWAITS! ✨💍

Dreaming of the perfect wedding in the heart of the Limpopo Bushveld? 🌿❤️

At Waterbok Lodge & Venue, we offer a beautiful and unforgettable wedding experience where you can celebrate your special day surrounded by nature, beautiful surroundings and the people you love.

💒 Beautiful wedding venue & ceremony spaces
🌿 Stunning Bushveld setting
🏡 On-site accommodation for your guests
🍽️ Wedding packages to suit your special day
💍 Everything you need to make your wedding unforgettable

✨ SPECIAL 2027 WEDDING PACKAGES AVAILABLE FOR NEW BOOKINGS! ✨

📍 Waterbok Lodge & Venue | Vaalwater, Limpopo

📅 Limited 2027 dates available — secure your dream date before it’s gone!

📲 WhatsApp: 082 8745 866
📧 Email: [email protected]

❤️ Your love story deserves a beautiful beginning. Let us help make your wedding dreams come true! ❤️

🌿 LOOKING FOR THE PERFECT GETAWAY OR VENUE? 🌿Not sure where to host your next getaway, wedding, conference, function or ...
17/08/2026

🌿 LOOKING FOR THE PERFECT GETAWAY OR VENUE? 🌿

Not sure where to host your next getaway, wedding, conference, function or birthday celebration? 🎉💍

✨ Waterbok Lodge & Venue is the place for you! ✨

Nestled in the beautiful Waterberg Mountains of Limpopo, 2-hours drive from Pretoria.

Waterbok Lodge & Venue offers the perfect setting for relaxing, celebrating and creating unforgettable memories.

🏡 Accommodation for up to 61 guests on site
⛪ Our beautiful historic church, originally built in 1930, has been newly restored
🎉 Function hall accommodating up to 80 guests
🍽️ Catering available for functions and events
📶 Free Wi-Fi

And there’s plenty to keep everyone entertained:

🎣 Fishing
🏌️ Golf driving range
🏊 2 Swimming pools
🛝 Jungle gym
🎱 Pool table
🎯 Darts
♟️ Giant outdoor chess
🏐 Volleyball court

Whether it’s an intimate celebration or a big weekend gathering, nothing is too big or too small for us! ❤️

Come relax, celebrate and make memories with us in the heart of the Limpopo bushveld. 🌅🌿

📱 WhatsApp: 082 874 5866
📧 Email: [email protected]
🌐 Website: www.waterboklodgevenue.co.za

Waterbok Lodge & Venue – where memories are made. ❤️

🌿 WEGBREEK na Waterbok Lodge – Jou Perfekte Bosveld-wegbreek 🌿Geleë net 2 ure vanaf Pretoria, is Waterbok Lodge in die p...
11/08/2026

🌿 WEGBREEK na Waterbok Lodge – Jou Perfekte Bosveld-wegbreek 🌿

Geleë net 2 ure vanaf Pretoria, is Waterbok Lodge in die pragtige bosveld van die Waterberge (slegs 30 km vanaf Vaalwater op die Melkrivierpad) geleë.

Dit is die ideale wegbreek van die gewoel en gejaag van die alledaagse lewe. Met welige tuine, rustige fonteine, skilderagtige piekniekplekke en 'n rivier, bied die lodge rus en ontspanning vir elke moeë siel.

🏡 Verblyfopsies
Gastehuis:
6 kamers
Slaapplek vir 17 gaste

Woonstel (Rivieruitsig):
8 kamers
Slaapplek vir 32 gaste

Rondavels (x2):
Slaapplek vir 2 gaste elk

Chalet (Bosvelduitsig):
2 slaapkamers
Slaapplek vir 4 gaste

Rondavels en Chalets sluit toegang tot 'n privaat swembad en lapa in.

Alle eenhede is volledig selfsorg, met ensuite-badkamers, volledig toegeruste kombuise en privaat braai-areas.

💍 Ons bied ook spyseniering aan:
✔️Troues (tot 80 gaste)
✔️'n Sjarmante historiese kerk uit 1930
✔️Konferensies
✔️Reünies
✔️Verjaarsdagvieringe
✔️Hernuwings van beloftes
✔️Kerk- en skoolkampe
✔️Eindjaarfunksies
✔️Allerlei funksies

🌟 Beskikbare fasiliteite:
▪️BushBaby Restaurant
(slegs vir funksiegebruik)
▪️2 Swembaddens
▪️Privaat braai-areas
▪️Volledige toegeruste lapa met privaat swembad en boma-braai
▪️3 Bomas
▪️Fly fishing
▪️Vlugbalbaan
▪️Jungle gym
▪️Gholf-dryfbaan
▪️Reuse-skaakstel
▪️Tafeltennis
▪️Veerpyltjies
▪️Tafeltennis
▪️Kiosk
▪️Gratis Wi-Fi

📞 Kontak Ons: 082 874 5866
📧 E-pos: [email protected]
🌐 Webwerf: www.waterboklodgevenue.co.za

Daar is min dinge wat die Bosveld so mooi laat leef soos familie en vriende wat saam kuier. Hierdie besondere 50ste verj...
04/08/2026

Daar is min dinge wat die Bosveld so mooi laat leef soos familie en vriende wat saam kuier. Hierdie besondere 50ste verjaarsdag is saam met 80 gaste by Waterbok Lodge & Venue gevier. Gaste is bederf met 'n sappige spitbraai, gebraaide hoender, tuisgebakte brode, vars slaaie en heerlike groente, terwyl die knetterende boma-vuur die koel winteraand perfek afgerond het.

Met ons bekostigbare selfsorgeenhede wat tot 63 gaste kan akkommodeer, kon baie van die familie en vriende wat van vêr gereis het, gerieflik by ons oornag. Dit het die viering in 'n onvergeetlike Bosveld-wegbreek omskep.

Of dit nou 'n verjaarsdag, familie-reünie, jaareindfunksie, spanbou, troue of 'n rustige Bosveld-wegbreek is, bied Waterbok Lodge & Venue die ideale omgewing om onvergeetlike herinneringe te skep.

📞 Kontak ons vandag nog om jou datum te bespreek.
WhatsApp 082 8745 866
Epos [email protected]
www.waterboklodgevenue.co.za

31 Julie 2026. So word op kort kennisgewing 'n bosveldbraai saam gaste en vriende gereel. Onder die volmaan, voor 'n war...
01/08/2026

31 Julie 2026.
So word op kort kennisgewing 'n bosveldbraai saam gaste en vriende gereel. Onder die volmaan, voor 'n warm knetterende boma-vuur en die rustige klanke van die natuur. Goeie geselskap, unieke atmosfeer, die perfekte plek om te ontspan, herinneringe te maak en die koue winteraande te vier.

🌿 LANGNAWEEK SPESIAAL BY WATERBOK LODGE & VENUE 🌿Maak hierdie langnaweek van 7–10 Augustus onvergeetlik!🏡 Groepbesprekin...
27/07/2026

🌿 LANGNAWEEK SPESIAAL BY WATERBOK LODGE & VENUE 🌿

Maak hierdie langnaweek van 7–10 Augustus onvergeetlik!

🏡 Groepbesprekings is welkom

❄️ Wintersaanbod: Kry 10% afslag op jou bespreking.

Kom ontspan in die hart van die Bosveld, tussen die Waterberge in Limpopo, net 2 ure se ry vanaf Pretoria.

📲 WhatsApp: 082 8745 866
📧 E-pos: [email protected]
🌐 www.waterboklodgevenue.co.za

Bespreek vandag – plek is beperk!

🌿 Escape to the Bushveld this Long Weekend! 🌿Looking for the perfect nature getaway? Join us at Waterbok Lodge & Venue f...
20/07/2026

🌿 Escape to the Bushveld this Long Weekend! 🌿

Looking for the perfect nature getaway?
Join us at Waterbok Lodge & Venue for the Long Weekend, 7–10 August 2026, and enjoy our Winter Special – Book now and receive 10% OFF!

Relax in the peaceful Bushveld, unwind by the river, and experience the beauty of nature in the heart of Limpopo.

📍 Located between the Waterberge in Limpopo, only a 2-hour drive from Pretoria.

⚠️ Please note: Our website is currently under construction, but we're happy to assist you directly.

📲 WhatsApp: 082 8745 866
📧 Email: [email protected]

Book early to avoid disappointment – we look forward to welcoming you to the Bushveld! 🌿🦌

Aangesien ons webtuiste nog onder konstruksie is kan julle op hierdie link druk om na ons katalogus te gekyk van die akk...
18/07/2026

Aangesien ons webtuiste nog onder konstruksie is kan julle op hierdie link druk om na ons katalogus te gekyk van die akkommodasie, pryse en fotos.

Dankie vir julle geduld.

https://wa.me/c/27828745866

Learn more about their products & services

Address

Sondagsloop Road, KR150
Melkrivier
0541

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 08:00 - 13:00

Telephone

+27 82 874 5866

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Waterbok Lodge & Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Waterbok Lodge & Venue:

Shortcuts

Share

Category