Karoo Vreugde Merweville

Directions Website Contact the business

Karoo Vreugde Merweville Discover Karoo Vreugde in Merweville. A serene escape ideal for romance, with a wood-fired hot tub on the stoep. Whatsapp Kobus 0828716936

18/10/2026

Merweville se stap klub en fietsry klub hard aan die werk om n nuwe 14 km fietsry roete daar te stel vir Toerisme. 🧑‍🦯🚴



Daar is so n 5 km stuk waar ons hulp gaan nodig he, op n baie 'awesome' roete. N klompie manne met harke gaan dit kan doen.

17/10/2026

Nuweland koppie, Merweville se nuwe uitkyk punt op die staproete was ingewy met Samantha Groves Sharkey se verjaarsdag partydjie teen sononder op Vrydag.
🥾 🥾
Kom geniet U 🧺 by die nuwe bankies, ingang op hoek van Kerk en Meent st.

Sien U daar!

17/10/2026

Nuweland koppie, Merweville se nuwe uitkyk punt op die staproete word ingewy teen sononder.
🥾 🥾
Kom geniet 🧺, ingang op hoek van Kerk en Meent st.

Sien U daar!

14/10/2026

Baie dankie MERWEVILLE vir die nuwe toevoegings tot ons berg staproete!
Sien jul een van die dae by Nuweland Merweville, en geniet die uitsig! 🥾 🥾 🧺

Merweville!
02/10/2026

Merweville!

28/09/2026

MERWEVILLE Staproetes!
Kom stap ons nuwe roetes.
4.5km Berg roete.
5 km Sirkel roete.
7km langer sirkel roete.

Begin punt by hek oorkant die koshuis.
Pragtige uitsigte oor kranse, Letterkop en dorp.

Geniet Merweville. 🥾 🥾

26/09/2026

Net so n voorsmakie van Merweville se nuwe stap roetes teen Letterkop.
Dankie Radie vir die video se gebruik.

Address

114 Hugenoot Street
Merweville
6940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Vreugde Merweville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Vreugde Merweville:

Shortcuts

Share