Scarlett Nova Events

Scarlett Nova Events We're a Decor Hire & Flower company. We create your ideal event and make it a reality. If you can t

Please go like these 2 beautiful people's photo!!!! They very much deserve this wedding🤩🍾
03/06/2020

Please go like these 2 beautiful people's photo!!!! They very much deserve this wedding🤩🍾

Adéle en Duane

As daar een ding is wat Ek die laaste drie jaar geleer het, is dit dat party keer moet dinge eers heeltemal uit mekaar val voor beter dinge in plek kan val...
My naam is Adéle en ek is n Verkoopsdame by n bande maatskappy en is tans dertig jaar oud en amptelik geskei...ek het nooit getrou om te skei nie maar party keer gebeur daar dinge wat jy kan vergewe, maar nie kan vergeet nie...so “when life hands you lemons “... Ek het nooit my “fairytale” wedding gehad nie omdat my vorige verhouding met twee klein kindertjies gekom het uit sy vorige huwelik wat belangriker was vir ons alby om na om te sien as wat ons kon spandeer op n troue so toe het ons maar besluit om In binnelandse sake te trou. Ons was elf jaar saam en drie jaar getroud toe het hy die pad byster geraak en iets gedoen wat Ek nooit van hom verwag het nie. Ek het besluit dat ek beter verdien het en het uitgetrek.
Ek was Die volgende paar jaar maar heel versigtig met my hart en een dag by Die werk (toe hy natuurlik sy moed by mekaar geskraap het)het die verskriklike sjarmante Polisie Sersant met my kom praat, ek het hom voorheen Altyd by my werk gesien maar het geweet dat hy wel in n verhouding was ... soos ek gou sou uitvind was hy toevallig ook weer “single”.
Duane het ek leerken as n sterk persoon. Hy het my vertel van sy verlede waar hy voorheen, jare gelede amper verloof was aan sy eerste liefde wat ongelukkig in n tragiese motor ongelukkig saam haar familie oorlede is en hoe hy oor die jare weer probeer geluk vind het soos almal maar probeer.
Ongelukkig vat dit maar Altyd n hartseer of twee tot jy Die regte persoon ontmoet.
Ten spyte van al die negatiwe dinge wat Met hom gebeur het is hy nogsteeds hierdie absolute WONDER van n man!
Hy het my aanvaar met die stigma van “geskeide vrou” en my opgebou tot waar ek uiteindelik weer begin voel het dat my lewe ook betekenis het en dit sal ek hom ewig dankbaar wees!
Ons alby voel asof Die noodlot ons op mekaar se pad gestuur het , hierdie wonderlike konneksie wat so onbeskryflik sterk is bring vertroosting op al Die hartseer van Die verlede.
As ek kon sou ek more Met Duane trou!
Ons sien so uit om eendag Man en Vrou te kan word, maar die werklikheid is dat die finansies nie van soos aard is dat dit enige tyd gou sal gebeur nie, Die Polisie trek ongelukkig ook maar net n staats salaris en verkope is ongelukkig nie vuurwerke nie... en met Covid 19 is ek bevrees dat daar nog n moeilikheid paar jaar se opvang is wat voorlê , maar Met dit als gesê is ek sooooo dankbaar vir n kompetisie soos Dié wat paartjies n kans gee om hulle droom dag n realiteit te kan maak en ek hoop dat ons dalk die gelukkige paartjie kan wees!
Daar is n gesegde van Audrey Hepburn wat sê “ if I get married, I want to be very married” en dis n gesegde wat ons alby naby aan ons Harte dra!

31/12/2019
SCARLETT NOVA EVENTS WISHING ALL A BLESSED CHRISTMAS FILLED WITH HAPPY MEMORIES TREASURED FOR ALWAYS!!!!!MERRY CHRISTMAS...
25/12/2019

SCARLETT NOVA EVENTS WISHING ALL A BLESSED CHRISTMAS FILLED WITH HAPPY MEMORIES TREASURED FOR ALWAYS!!!!!
MERRY CHRISTMAS TO EVERYONE!!!! ✨

Lizanie & Julian wedding @ Lords Signature Hotel
09/12/2019

Lizanie & Julian wedding @ Lords Signature Hotel

Dalziel wedding @ Lords Signature Hotel
05/12/2019

Dalziel wedding @ Lords Signature Hotel

Christmas themed Year End @ the Barnyard
05/12/2019

Christmas themed Year End @ the Barnyard

Private Breakfast
05/12/2019

Private Breakfast

Address

Meyerton

Telephone

084 050 6710

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Scarlett Nova Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share