Klipdraai Holiday Resort

Klipdraai Holiday Resort Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Klipdraai Holiday Resort, Campground, C/o View Avenue & Kort Street, Meyerton.

ᴏɴꜱ ʜᴇᴛ 300 ᴋᴀᴍᴘꜱᴛᴀᴀɴᴘʟᴇᴋᴋᴇ, 10 ꜱᴇʟꜰꜱᴏʀɢ ʀᴏɴᴅᴀᴡᴇʟꜱ, 2 ɢʟᴀᴍᴘɪɴɢ ᴇᴇɴʜᴇᴅᴇ, 'ɴ ᴛʀᴏᴜ ʟᴏᴋᴀᴀʟ, ᴡɪʟᴅᴛᴏᴇʀᴇ, ᴠᴇʀʜɪᴛᴛᴇ ꜱᴡᴇᴍʙᴀᴅ, ᴘᴇᴛᴛɪɴɢ ᴢᴏᴏ, ᴋᴏᴜᴇ ꜱᴡᴇᴍʙᴀᴅᴅᴇɴꜱ, ᴇɴ ɴᴏɢ ᴠᴇʟᴇ ᴍᴇᴇʀ!
𝐛𝐞𝐬𝐩𝐫𝐞𝐤𝐢𝐧𝐠𝐬@𝐤𝐥𝐢𝐩𝐝𝐫𝐚𝐚𝐢𝐤𝐚𝐫𝐚𝐯𝐚𝐚𝐧𝐩𝐚𝐫𝐤.𝐜𝐨𝐦 Ons het 300 staanplekke beskikbaar, met elektrisiteit en ablusie geriewe, vir enkel persone en gesinne.

•2 x Jacuzzis
•3 x Swembaddens
•Putt-putt baan
•Kiosk
•Kinder speelpark
•Trampolines
•Volle

yball
•Groot skaakbord
•Pool kamer
•Visvang geriewe
•Voëls en wild om te besigtig en nog baie meer!
• Game Drive

Die weervoorspelling sê ons gaan van Donderdag af weer heerlike sonskyn weer hê! 🤩 Kom kamp 'n bietjie! 😁• gewone kampst...
07/09/2026

Die weervoorspelling sê ons gaan van Donderdag af weer heerlike sonskyn weer hê! 🤩 Kom kamp 'n bietjie! 😁

• gewone kampstaanplek = R780/nag (1-4 mense)
• privaat-ablusie staanplek = R880/nag (1-4 mense)

☎ 084 600 0036
📲 084 600 0035
📧 [email protected]

📍 Meyerton

Gin, Jaffel & Jam sal buite skoolvakansies op Woensdae, Donderdae en Vrydae oop wees vir die publiek. Jy hoef dus nie in...
07/09/2026

Gin, Jaffel & Jam sal buite skoolvakansies op Woensdae, Donderdae en Vrydae oop wees vir die publiek. Jy hoef dus nie ingangsfooie te betaal as jy net iets wil kom eet nie!

Omdat die restaurant binne die oord is geld dit ongelukkig nie oor naweke en skoolvakansies wanneer die oord besig is nie.

𝗛𝗶𝗲𝗿 𝗶𝘀 𝗯𝗮𝗶𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗱𝗼𝗲𝗻 𝗯𝘆 𝗞𝗹𝗶𝗽𝗱𝗿𝗮𝗮𝗶! 🤩Of jy nou wil ontspan, swem, speel, of bietjie meer avontuur soek — hier is iets ...
07/09/2026

𝗛𝗶𝗲𝗿 𝗶𝘀 𝗯𝗮𝗶𝗲 𝗼𝗺 𝘁𝗲 𝗱𝗼𝗲𝗻 𝗯𝘆 𝗞𝗹𝗶𝗽𝗱𝗿𝗮𝗮𝗶! 🤩

Of jy nou wil ontspan, swem, speel, of bietjie meer avontuur soek — hier is iets vir oud en jonk! 👨‍👩‍👧‍👦

𝗦𝘄𝗲𝗺𝗯𝗮𝗱𝗱𝗲𝗻𝘀:
Ons het 3 swembaddens om van te kies, insluitend 'n onderdak semi-verhitte swembad wat 'n maksimum temperatuur van ongeveer 29–32°C bereik.

𝗔𝗸𝘁𝗶𝘄𝗶𝘁𝗲𝗶𝘁𝗲:
▪︎ Speelareas
▪︎ Springkussing
▪︎ Petting zoo
▪︎ Visvang langs die Kliprivier
▪︎ Ruim gronde om net lekker buite te wees en te ontspan
▪︎ Gelsoft
▪︎ Taktiese skietbaan
▪︎ Teikenskiet
▪︎ Boogskiet
▪︎ "Rage Room"
▪︎ Go-Karts
▪︎ RC-karretjies
▪︎ Skylectric-karretjies
▪︎ Trapkarretjies
▪︎ Kleuterfietsies
▪︎ Putt-putt
▪︎ Driving Range
▪︎ Tafeltennis
▪︎ Volleyball
▪︎ Jukskei
▪︎ Pooltafels
▪︎ Deurloop-toere by Bloufontein Wildlife Park

⚠️ Let asb. daarop dat sommige aktiwiteite en geriewe ingesluit is by jou besoek, terwyl ander teen 'n ekstra fooi beskikbaar is. Sekere aktiwiteite is ook onderhewig aan beskikbaarheid en kan nie noodwendig elke dag beskikbaar wees nie. Kontak ons gerus vooraf indien daar 'n spesifieke aktiwiteit is waarvoor jy kom kuier.

Kom kuier, speel, swem en maak nuwe herinneringe by Klipdraai! 💙

☎️ 084 600 0036

📍 Meyerton

Kom slaan 'n paar b***e! Oop vir die publiek Dinsdae-Sondae! 🏌️‍♂️🍻
07/09/2026

Kom slaan 'n paar b***e! Oop vir die publiek Dinsdae-Sondae! 🏌️‍♂️🍻

Ons het nog beperkte kampstaanplek beskikbaar vir die langnaweek en skoolvakansie - kontak gerus ons kantoor om gou jou ...
07/09/2026

Ons het nog beperkte kampstaanplek beskikbaar vir die langnaweek en skoolvakansie - kontak gerus ons kantoor om gou jou staanplek te bespreek!

☎ 084 600 0036
📲 084 600 0035

𝗪𝗮𝘁 𝘀𝗮𝗹 𝗷𝘆 𝗻𝗼𝗼𝗶𝘁 𝘀ê 𝗯𝘆 '𝗻 𝗯𝗿𝗮𝗮𝗶 𝗻𝗶𝗲? 😂Vertel ons hier onder in die comments!🔥🔥🔥 #𝗕𝗥𝗔𝗔𝗜𝗗𝗔𝗚 𝗶𝘀 𝗼𝗺 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗿𝗮𝗮𝗶!𝙃𝙚𝙩 𝙟𝙮 𝙖𝙡 𝙟𝙤𝙪 ...
06/09/2026

𝗪𝗮𝘁 𝘀𝗮𝗹 𝗷𝘆 𝗻𝗼𝗼𝗶𝘁 𝘀ê 𝗯𝘆 '𝗻 𝗯𝗿𝗮𝗮𝗶 𝗻𝗶𝗲? 😂
Vertel ons hier onder in die comments!

🔥🔥🔥

#𝗕𝗥𝗔𝗔𝗜𝗗𝗔𝗚 𝗶𝘀 𝗼𝗺 𝗱𝗶𝗲 𝗱𝗿𝗮𝗮𝗶!
𝙃𝙚𝙩 𝙟𝙮 𝙖𝙡 𝙟𝙤𝙪 𝙠𝙖𝙢𝙥𝙨𝙩𝙖𝙖𝙣𝙥𝙡𝙚𝙠 𝙜𝙚𝙗𝙤𝙚𝙠?

Ons het nog net een 2-persoon chalet oop vir 11-13 September teen R1100/nag.Die 2-persoon chalets het 'n dubbelbed, oopp...
06/09/2026

Ons het nog net een 2-persoon chalet oop vir 11-13 September teen R1100/nag.

Die 2-persoon chalets het 'n dubbelbed, oopplan-kombuis, privaat badkamer (stort, toilet & wasbak), en 'n buite braai-area. Als wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek by Klipdraai!

Kontak gerus ons kantoor om gou jou plek te bespreek:
Tel: 084 600 0036
WhatsApp: 084 600 005

Hier by ons eie Klipdraai Wedding Venue! 🤩
06/09/2026

Hier by ons eie Klipdraai Wedding Venue! 🤩

Ons gaan Sondag half-prys beskikbaar hê by die Gelsoft-aktiwiteite! Kontak gerus vir Mark op 060 471 7145 vir meer inlig...
04/09/2026

Ons gaan Sondag half-prys beskikbaar hê by die Gelsoft-aktiwiteite! Kontak gerus vir Mark op 060 471 7145 vir meer inligting!

Kontak gerus ons kantoor direk vir meer inligting of om beskikbaarheid vir jou datums na te gaan!Tel: 084 600 0036WhatsA...
04/09/2026

Kontak gerus ons kantoor direk vir meer inligting of om beskikbaarheid vir jou datums na te gaan!

Tel: 084 600 0036
WhatsApp: 084 600 0035
E-pos: [email protected]

Address

C/o View Avenue & Kort Street
Meyerton
1961

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 08:00 - 14:00

Telephone

+27728235236

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klipdraai Holiday Resort posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Klipdraai Holiday Resort:

Shortcuts

Share