Buffalo Gorge Camping & Adventure

Buffalo Gorge Camping & Adventure Buffalo Gorge is situated on a farm outside Middelburg, Mpumalanga. Please contact Ryk for enquiries & bookings on 083 528 9586 (call or WhatsApp)

(base camp or wild camp)
(20m & 2, 50m sites)
& Flora
Quads Trails
paradise
running
riding
tracks
biking
friendly We offer:
(base camp or wild camp)bring your own tent or hire one of ours
(20m & 2, 50m sites)
& Flora
Quads Trails
paradise
running
r

iding
tracks (tracks to test your vehicle's ability, or your own, or just to enjoy a leisurely ride in the mountains)
biking
friendly

Booking is essential.

"Ryk se klip" 50m abseil point
15/10/2021

"Ryk se klip" 50m abseil point

Daar is 2 soorte 4x4 manne.Die eerste 4x4 man.Ry 4x4 en wil net 4x4 ry die naweek.En kyk wat van sy 4x4 als reg kry (bre...
15/10/2021

Daar is 2 soorte 4x4 manne.
Die eerste 4x4 man.
Ry 4x4 en wil net 4x4 ry die naweek.
En kyk wat van sy 4x4 als reg kry (breuk)
Die 2de 4x4 man het n 4x4 en gebruik by 4x4 op by al die mooi plekke te kom.

Hier kom my Customer Nico se skrywe

Ek het vir meer as 20 jaar 4x4 gery as deel van my werk, en ek gebruik nie my duur privaat 4x4 voertuie vir 4x4 speletjies nie.. ek gebruik my 4x4 om mooi pristine natuurlike landskappe te bereik wat nog nie opgedonder is deur die nuwe generasie verveelde jongmense met baie geld nie.... daar is te veel 4x4 voertuie wat orals speletjies wil speel daarom het verskeie nuwe wette tot stand gekom om die impak van 4x4 voertuie op die omgewing te beheer... dis nou verbied om op strande langs die kuslyn te ry... lank gelede was daar net paar 4x4 voertuie en ek was een van hulle wat in Zululand gery het... en in daai twee mooi woestyne, die Kalahari en die Namib..
Meeste 4x4 roetes word nie beplan of goedgekeur deur terreinbeplanners of landskap-argitekte nie, daarom is daar baie letsels van tweespoorpaaie wat later dongas en erosieslote word, maar niemand kla nie want dis mos lekker vir speel..
Nee wat, ek is nie een van daai "4x4 volbloed manne" nie, ek is tevrede as my voertuig my net veilig by my bestemming kan kry sodat ek die inheemse biodiversiteit kan waardeer..

15/10/2021
This is "Ryk se klip" At the blue arrow is our new hiking trail ๐Ÿ‘ฃ, on this route you will find conglomerate. For more in...
15/10/2021

This is "Ryk se klip"

At the blue arrow is our new hiking trail ๐Ÿ‘ฃ, on this route you will find conglomerate.

For more info you can watch our video (song๐ŸŽถ) & DVD ๐Ÿ“€
Find links below๐Ÿ‘‡๐Ÿป:

https://youtu.be/3CIQF1I551Q
http://www.buffalogorge.co.za

If you like what you see๐Ÿ‘€ please share with family & friends.

We also conduct our 50m Abseil and rock-climbing activities at this site.

All you are permitted to leave is your ๐Ÿ‘ฃ
& all you can take with are your photos ๐Ÿ“ท
Booking essential:
Ryk op 083 528 9586
[email protected]

bespreek nou vir 50m Abseil 6 November !Die 50M Abseil/Rotsklim "site" is in die Avontuur vallei by BG.Dit is BAIE !! mo...
15/10/2021

bespreek nou vir 50m Abseil 6 November !

Die 50M Abseil/Rotsklim "site" is in die Avontuur vallei by BG.
Dit is BAIE !! mooi daar.
Sjoe die groot drie (3) in die natuur is daar te sien.
1. Water. (Selonsrivier)
2. Hoogte (Die Voet van die Waterberge begin daar).
3. Flora (BG het meer as +80 gemerkte inheemse ๐ŸŒด)
Besoek www.buffalogorge.co.za
Koste ๐Ÿ’ฐvir die 50m Abseil.
R350 pp vir die 1ste Abseil.
Sjoe as jul die abseil geniet het & jul sien kans vir n 2de Abseil.
R150 pp vir die 2de Abseil
R Zero vir die 3de Abseil.
Is nie vir "softies" nie.
Remember that goes down MUST !!! go up.
Sien no 14 op die stapkaart.
Daar is darm n ketting kom aan vas te hou as jul weer die Berg moet op.
Hier kom n nice foto van Kerneels wat jul kan verwag.

Address

Buffalo Gorge, N11
Middelburg
1055

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Buffalo Gorge Camping & Adventure posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Buffalo Gorge Camping & Adventure:

Share

Category