Phoenix Camp and Tours

Phoenix Camp and Tours Experience adventure with family and friends with our authentic guides to discover the historical, cultural and archaeological treasures of South Africa.

Ons verken Cullinan. Heerlike avontuur. Hou dop vir die volgende uitstappie
30/04/2021

Ons verken Cullinan. Heerlike avontuur. Hou dop vir die volgende uitstappie

Pelgrims en omgewing bied soveel verrassings aan. Sywurmplaas in Graskop mooiste slaapplek . In Pelgrims heerlike eetple...
28/03/2021

Pelgrims en omgewing bied soveel verrassings aan. Sywurmplaas in Graskop mooiste slaapplek . In Pelgrims heerlike eetplek langs Ida en Bruce se loodglas, weef en pottebakkery winkel. Volgende keer wil ons Pelgrims se spooktoer ondervind. Tot spookhonde wat teen jou skuur!!! Chubby pig op die Treurrivier ook n restaurant en verblyfplek wat verras. Sien julle ook weer volgende keer!!

Wonderlik om soveel (gemaskerde) toeriste in Mpumalanga te sien
24/03/2021

Wonderlik om soveel (gemaskerde) toeriste in Mpumalanga te sien

Wat n plesier om weer die mooi plekke in Mpumalanga, Laeveld te besoek. Toeriste, met maskers, oral te sien!
24/03/2021

Wat n plesier om weer die mooi plekke in Mpumalanga, Laeveld te besoek. Toeriste, met maskers, oral te sien!

Van 'n baie interessante historiese oorsig van die dorpie van Middelburg tot begraafplase met baie geheime. Kom saam op ...
20/12/2019

Van 'n baie interessante historiese oorsig van die dorpie van Middelburg tot begraafplase met baie geheime. Kom saam op die spooktoer wat jou sokkies van jou voete sal afskrik. Die toer word deur Tanya Gagiano gely, 'n toergids en juffrou wat jonk en oud laat skaterlag of bibber van spookstories

Kom geniet hierdie opwindende ervaring saam ons. Bel nou en bespreek jou volgende grillerige avontuur by 082 941 1414๐Ÿ‘ป

If History was taught in the form of stories, it would never be forgotten.
-Rudyard Ripling

Dankie julle almal wat saam met my Maropeng en Sterkfonteingrotte besoek het๐Ÿพ๐Ÿ˜
30/11/2019

Dankie julle almal wat saam met my Maropeng en Sterkfonteingrotte besoek het๐Ÿพ๐Ÿ˜

26/06/2019

Our roadtrip with our German friends!!

31/01/2019

Kry skool julle onder? Kom saam met ons op die onvergeetlike avontuur!

Kom delf saam ons in die verlede van 15 - 18 Maart. Besoek saam met ons Wits-Museum, Maropeng en die Sterkfontein-grotte waar ons die voetstappe van ons voorvaders gaan verken! Daar gaan geleentheid wees om te zipline, boog te skiet en ook muur te klim. Indien dit nie al klaar julle aandag gevang het nie gaan ons ook Pretville besoek, ons eie Hollywood!!

Daar is net 'n beperkte aantal kaartjies vir leerders vanaf graad 5 en ouer, so bespreek nou by Tanya vir die onvergeetlike ervaring!

Tanya - 082 941 1414

Bespreek so gou as moontlik jou plek in hierdie onvergeetlike avontuur!Book your place now in this unforgettable adventu...
06/10/2018

Bespreek so gou as moontlik jou plek in hierdie onvergeetlike avontuur!

Book your place now in this unforgettable adventure! โค๏ธ

05/10/2018
Besoek aan Smuts - Huismuseum. Heerlik onder Emily Hobhouse se boom!!
11/07/2018

Besoek aan Smuts - Huismuseum. Heerlik onder Emily Hobhouse se boom!!

Address

35 Eike Steet
Middelburg
1050

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Phoenix Camp and Tours posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category