Asemskep Guest Farm

Directions Contact the business

Asemskep Guest Farm Your peaceful Karoo hideaway. Sleeps 12. Perfect for Families. Welcome to ๐—”๐˜€๐—ฒ๐—บ๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฝ ๐—š๐˜‚๐—ฒ๐˜€๐˜ ๐—™๐—ฎ๐—ฟ๐—บ - your peaceful hideaway in the heart of the Karoo.

No signal, no rush - just open skies, golden sunsets, and true farm hospitality. 40km from Middelburg, Eastern Cape on a sheep farm. Situated ๐Ÿฐ๐Ÿฌ ๐—ธ๐—บ ๐—ณ๐—ฟ๐—ผ๐—บ ๐— ๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ฏ๐˜‚๐—ฟ๐—ด (๐—˜๐—ฎ๐˜€๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ป ๐—–๐—ฎ๐—ฝ๐—ฒ) on the scenic Richmond gravel road (R398), Asemskep offers a true break from the rush of modern life. With ๐—ป๐—ผ ๐—ฐ๐—ฒ๐—น๐—น๐—ฝ๐—ต๐—ผ๐—ป๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป or TV, this is the place to reconnect - with nature, your loved ones, and yourself. Wake up to the sound of sheep, ๐—ฏ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฎ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ฝ๐˜‚๐—ฟ๐—ฒ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ ๐—ฎ๐—ถ๐—ฟ, and spend your days soaking in the stillness of blue skies and golden sunsets. The fully furnished farmhouse features four bedrooms, 1 x separate bathroom, 1 x ensuite bathroom, a cozy fireplace, sunroom, pool, and braai area with a view of the mountains - ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ณ๐—ฒ๐—ฐ๐˜ ๐—ณ๐—ผ๐—ฟ ๐—ณ๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐—น๐—ถ๐—ฒ๐˜€ or friends seeking a quiet retreat. ๐—ฆ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐—ฝ๐˜€ ๐Ÿญ๐Ÿฎ. If youโ€™re exploring nearby Nieu-Bethesda and Graaff-Reinet, or simply enjoying the peace of the farm, Asemskep invites you to ๐˜€๐—น๐—ผ๐˜„ ๐—ฑ๐—ผ๐˜„๐—ป ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—ฒ๐˜…๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ๐—ป๐—ฐ๐—ฒ ๐—ฎ๐˜‚๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ถ๐—ฐ ๐—ž๐—ฎ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ ๐—ต๐—ผ๐˜€๐—ฝ๐—ถ๐˜๐—ฎ๐—น๐—ถ๐˜๐˜†.

๐Ÿ“ 40 km from Middelburg, Eastern Cape
๐Ÿ“ง Email: [email protected]

๐—–๐—ผ๐—ป๐˜๐—ฎ๐—ฐ๐˜:
Beulah Meyer: 076 633 5698

Wanneer die Karoo se aandstilte kom kuier...Die dag se gejaag is verby.Die stoep se liggies brand en diemaan hang oor di...
20/10/2026

Wanneer die Karoo se aandstilte kom kuier...
Die dag se gejaag is verby.
Die stoep se liggies brand en die
maan hang oor die ou plaashuis.
En vir 'n oomblik is daar niks wat dringend gedoen moet word nie.
Net jy, die stilte en 'n plekkie om asem te skep. ๐ŸŒฟ
Asemskep Guest Farm
'n Rustige oornagplek of 'n paar dae se wegbreek in die hartjie van die Karoo.
Ontspan. Luistee. Bly n rukkie.

17/10/2026
๐ŸŒฟ TRAVELLING BETWEEN GAUTENG AND THE GARDEN ROUTE? ๐ŸŒฟA long journey deserves a peaceful stop.Discover Asemskep Guestfarm,...
15/10/2026

๐ŸŒฟ TRAVELLING BETWEEN GAUTENG AND THE GARDEN ROUTE? ๐ŸŒฟ

A long journey deserves a peaceful stop.

Discover Asemskep Guestfarm, a charming farmhouse on a working Karoo farm near Middelburg in the Eastern Cape.

Whether you're travelling as a couple, a family or a group of friends, Asemskep offers a welcoming place to rest, relax and recharge before continuing your journey.

๐Ÿก The entire farmhouse exclusively yours

๐Ÿ›๏ธ 4 bedrooms, sleeping up to 12 guests

๐ŸŒณ Spacious lawns and a swimming pool

๐Ÿ”ฅ Indoor braai facilities

๐Ÿ“ถ Wi-Fi

๐Ÿฅง A freshly baked homemade milk tart to welcome you!

๐ŸŒ… Peaceful Karoo sunsets, fresh farm air and genuine hospitality.

AFFORDABLE DIRECT BOOKING RATES

Our rates are per night for the entire farmhouse:

๐ŸŒฟ 2 guests โ€“ R960

๐ŸŒฟ 3 guests โ€“ R1 360

๐ŸŒฟ 4 guests โ€“ R1 760

๐ŸŒฟ 5 guests โ€“ R2 160

Larger groups welcome, up to 12 guests. Rates remain the same throughout the year.

๐Ÿ“ Farm Heydon, near Middelburg, Eastern Cape.

๐Ÿ“ฒ Enquiries and direct bookings via WhatsApp:
076 633 5698

https://wa.me/27766335698

Whether it's just one night or a few days away, we'd love to welcome you to our little piece of the Karoo.

ASEMSKEP GUESTFARM

Relax. Listen. Stay awhile. ๐ŸคŽ

Wanneer die dag stil raak op Asemskepโ€ฆ ๐ŸŒ…Die son sak agter die populiere,die stoep liggies gaan aan,en skielik is daar nรช...
06/10/2026

Wanneer die dag stil raak op Asemskepโ€ฆ ๐ŸŒ…
Die son sak agter die populiere,
die stoep liggies gaan aan,
en skielik is daar nรชrens waarheen jy hoef te jaag nie.
Net โ€™n lang Karoo-aand, โ€™n lekker stoep
en tyd om weer โ€™n bietjie asem te skep. ๐ŸŒฟ
Asemskep Guest Farm
Jou plekkie van rus in die Karoo.

When the day grows quiet at Asemskepโ€ฆ ๐ŸŒ…
The sun slips behind the poplar trees,
the veranda lights begins to glow,
and suddenly thereโ€™s nowhere you need to rush to.
Just a long Karoo evening, a peaceful stoep,
and time to breathe again. ๐ŸŒฟ
Asemskep Guest Farm
Your peaceful Karoo hideaway.

27/09/2026

As dit reรซn in die Karoo....

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆnet dat jy stadiger ry,die venster oopmaaken weer onthou hoe stilte klink. ๐ŸŒฟAsemskep.โ€™...
22/09/2026

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆ
net dat jy stadiger ry,
die venster oopmaak
en weer onthou hoe stilte klink. ๐ŸŒฟ
Asemskep.
โ€™n Karoo-plaashuis waar daar nog plek is om asem te haal.

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆnet dat jy โ€™n bietjie stadiger ry,die venster oopmaaken weer onthou hoe stilte klink. ...
22/09/2026

Party plekke vra niks van jou nieโ€ฆ
net dat jy โ€™n bietjie stadiger ry,
die venster oopmaak
en weer onthou hoe stilte klink. ๐ŸŒฟ
Asemskep.
โ€™n Karoo-plaashuis waar daar nog plek is om asem te haal.

๐ŸŒฟ ASEMSKEP KAROO ESCAPE ๐ŸŒฟWanneer laas het julle net weggekom om asem te skep?Pak โ€™n paar klere, bring die kinders, die f...
11/09/2026

๐ŸŒฟ ASEMSKEP KAROO ESCAPE ๐ŸŒฟ

Wanneer laas het julle net weggekom om asem te skep?
Pak โ€™n paar klere, bring die kinders, die fietse en โ€™n goeie boek โ€” en verruil die gejaag vir twee nagte op โ€™n egte Karoo-plaas.

By Asemskep kry julle die hele plaashuis eksklusief vir julself. Geen ander gaste nie. Net julle, die plaas en daardie groot Karoo-stilte.

Stap een van ons rustige 6โ€“10 km plaasroetes. Ry fiets op die plaaspaaie. Swem in die groot swembad. Lรช op die gras. Kuier onder die reuse-akkerboom.

Steek die vuur aan en kyk hoe die son van die wye stoep af oor die Karoo sak. ๐ŸŒ…
En as die geleentheid hom voordoen, laai ons julle sommer agter op die Cruiser, vat iets kouds saam en gaan kyk na die beeste en springbokke in die veld. ๐Ÿ‚๐ŸฆŒ

๐ŸŒพ 2 nagte
๐Ÿก Hele plaashuis eksklusief
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘งโ€๐Ÿ‘ฆ Tot 5 gaste
๐Ÿ’ฐ R3 600 vir die hele verblyf

Dit gaan nie eintlik oor waar jy slaap nie.
Dit gaan oor hoe jy voel wanneer jy weer huis toe gaan.

ASEMSKEP......
Meer as โ€™n plek om te slaap. Kom beleef die Karoo.

โค๏ธ Kom as โ€™n gas. Gaan huis toe met โ€™n stukkie Karoo.

Address

Plaas Heydon
Middelburg
5900

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Asemskep Guest Farm posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Asemskep Guest Farm:

Shortcuts

Share