Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp

Call Directions Website Contact the business

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp Sebenza Creek Eco Bush Camp is the dream of eager travelers and campers. www.sebenzacreek.co.za

n Naweek in n kampplek skep n rustigheid wat mens nie maklik by die huis kry nie.... dit help jou ontspan.....
16/10/2026

n Naweek in n kampplek skep n rustigheid wat mens nie maklik by die huis kry nie.... dit help jou ontspan.....

Staanplekke vir Desember by Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom word vinnig opgeraap.... as jy nog n staanple...
15/10/2026

Staanplekke vir Desember by Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom word vinnig opgeraap.... as jy nog n staanplek soek om te kamp sal jy vinnig moet maak

0826878759
0871490188
[email protected]

Daar is nog 3 naweke oor vir ons spesiale aanbod..... Betaal weektarief oor n naweek tot einde Oktober toe....Dis reg......
13/10/2026

Daar is nog 3 naweke oor vir ons spesiale aanbod..... Betaal weektarief oor n naweek tot einde Oktober toe....

Dis reg..... R450 per nag oor n naweek.

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom dink aan die wat graag die bosveld in die somer wil geniet....

Maak dus gou en gryp die geleentheid aan.

0826878759
0871490188
[email protected]

12/10/2026

Stadig maar seker kruip die somer nader... die voëls kom die 1 na die ander terug en met al die bome wat nou blare het is Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom n paradys.

Een van ons gaste wat nou al 2 weke hier is het al 47+ voëlspesies gesien.... sy skryf almal getrou in n boek op...

Sy het nou ook begin met die bome....

As jy ook wil kom kyk skakel ons nou....

0826878759
0871490188
[email protected]

11/10/2026
Planne om te ontspan?Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom is net die plek.
10/10/2026

Planne om te ontspan?

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom is net die plek.

TRANQUILITY OVERLOAD.... dit is Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom in n neutedopWil jy deel wees...... kom k...
09/10/2026

TRANQUILITY OVERLOAD.... dit is Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom in n neutedop

Wil jy deel wees...... kom kuier sommer gou!!!

Die lente/somer is hier.Pak jou karavaan/kampwa/tent en kom ontspan in die bosveld.Stilte en rustigheid is aan die orde ...
08/10/2026

Die lente/somer is hier.

Pak jou karavaan/kampwa/tent en kom ontspan in die bosveld.

Stilte en rustigheid is aan die orde van die dag....

Daar is nog n paar weke oor van ons spesiale aanbod vir naweke in Oktober..... of.... besprekings is oop vir Desember....

Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp naby Nylstroom se rustigheid wag....

0826878759
0871490188
[email protected]

Desember hier kom ons....Na die mooi reën van verlede week bot omtrent al die bome... een van die dae is daar koelte ora...
07/10/2026

Desember hier kom ons....

Na die mooi reën van verlede week bot omtrent al die bome... een van die dae is daar koelte oral...

As jy n koelteboom wil bespreek vir Desember sal jy moet gou maak....

0826878759
0871490188
[email protected]

Address

Https://goo. Gl/maps/nkfLTia6FHfKpA9q 7
Modimolle

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sebenza Creek Boskamp/Bush Camp:

Shortcuts

Share

Category