31/08/2026
🔥 Lente in die Bosveld 🔥
🔥Kampeer en Chalets🔥
🔥Lente is hier! Die Bosveld ontwaak van sy winterslaap. Dae word langer en warmer en dis die perfekte tyd vir n Bosveld wegbreek‼️ Kom ervaar die rustigheid en vrede wat net die Bosveld kan bied. Ontsnap van die gewoel en gejaag en ontspan in n lekker warm hottub langs jou braaivleisvuur. Dis hier waar herrineringe gemaak word. Bespreek betyds om teleurstelling te voorkom.🔥
📍Slegs 12km buite Nylstroom in die hartjie van die Waterberg Bosveld.
🔥Ons bied🔥
🔹️Selfsorg chalets met privaat hottubs.
🔹️Privaat kampeerplekke met privaat ablusies en hottubs
🔹️Off grid "Wild Camping" staanplekke.
🔥Kom bederf jouself in een van ons moderne en gerieflike selfsorg chalets. Al ons chalets het ten volle toegeruste kombuise met privaat braai areas, privaat hot tub en gratis wifi.
🔸️Gineafowl 2 slaper chalet met privaat braai area en hottub.
🔸️Eagles Nest 2 slaper romantiese ruim en privaat chalet met privaat hot tub en braai area met asemrowende uitsig oor die vallei en damme.
🔸️Vultures View 2 slaper ruim en privaat chalet met privaat braai area en hot tub met n asemrowende uitsig van die berg af oor vallei en damme.
🔸️Kingfisher 4 slaper chalet met hottub en privaat braai area direk langs die dam
🔸️Falcon Crest 8 slaap familie eenheid. Privaat en eenkant in die bos. Privaat swembad. Privaat hotub, boma en braai area. Maak einde September oop.
🔥Ons het ook n verskeidenheid kampeerplekke vir elke smaak.
🔥7 x Privaat staanplekke met privaat ablusies en hot tub🔥
🔹️Ruim en privaat staanplek.
🔹️Privaat ablusie.
🔹️Privaat braai area en hot tub.
🔹️9 x 9 m paving op staanplek
🔹️Water en elektrisiteit aansluiting
🔹️Gratis Wifi.
🔥Sable Hill Off Grid Eco Kamp🔥
🔹️Spoeltoilet by staanplek.
🔹️Braaiplek by staanplek.
🔹️Waterpunt.
🔹️Ruim en Privaat en in die Bos.
🔥Ons bied ook aan ons gaste die volgende
🔹️Winkeltjie vir hout, ys en basiese behoeftes.
🔹️Onderdak verhitte swembad by kroegarea.
🔹️Koel buite swembad en kinder speelarea.
🔹️5km staproete level 3.
🔹️Visvang. Kurper,baber en karp.
🔹️Roeibootjies.
🔹️Bergklim
🔹️Volleyball baan.
🔹️Rustigheid van die Bosveld en die beste diens ooit!
🔹️Smullekker Pizza's op Woensdae en Saterdae.
🔹️Mud&Memories 4x4 roete..
👉🏻Kontak vir Nicolette om jou onvergeetlike Bosveld wegbreek te bespreek en vir enige navrae op
☎️0664366066.