Bergkoninkryk Gasteplaas

Bergkoninkryk Gasteplaas Bergkoninkryk Gasteplaas is geleë in die pragtige Waterberge, 9km buite Nylstroom. Vir meer inligting, kontak ons gerus of besoek ons webtuiste.

Die gasteplaas bied selfsorg eenhede, kampstaanplekke, staproetes, swem/braai en lapa vir funksies.

📷 Bergkoninkryk GasteplaasDankie vir die pragtige fotos van Kanongat en die Olifantspruit.Die seisoen begin draai. Kom k...
02/09/2026

📷 Bergkoninkryk Gasteplaas

Dankie vir die pragtige fotos van Kanongat en die Olifantspruit.
Die seisoen begin draai. Kom kuier gerus!

☎️0713540110
✉️[email protected]
📍9km buite Nylstroom

Fotokrediet: Riaan

🌺Bergkoninkryk Gasteplaas9km buite nylstroomSkakel Sulita by 0713540110 vir meer inligting
01/09/2026

🌺Bergkoninkryk Gasteplaas

9km buite nylstroom
Skakel Sulita by 0713540110 vir meer inligting

Bergkoninkryk GasteplaasBosloerie is beskikbaar die komende naweek weens kanselasie. 4 tot 5 September 2026🔸️ Ses slaper...
31/08/2026

Bergkoninkryk Gasteplaas

Bosloerie is beskikbaar die komende naweek weens kanselasie. 4 tot 5 September 2026

🔸️ Ses slaper glamping eenheid
🔸️ Toegeruste kombuis
🔸️ Binne en buite braai
🔸️ Boma
🔸️ Wood fire hot tub (hout uitgesluit)
🔸️ R350 per persoon per nag

☎️0713540110
✉️[email protected]
📍9km buite nylstroom

🎓Bergkoninkryk Gasteplaas
27/08/2026

🎓Bergkoninkryk Gasteplaas

🦉Bergkoninkryk Gasteplaas🦉Baie dankie aan ons maandstaan gaste wat hulle pragtige voëlfotos met ons deel. Ons is bevoorr...
25/08/2026

🦉Bergkoninkryk Gasteplaas🦉

Baie dankie aan ons maandstaan gaste wat hulle pragtige voëlfotos met ons deel.
Ons is bevoorreg met die voëllewe in die Waterberge.

Bring gerus jou verkyker en kamera en kom geniet die bosveld.

☎️0713540110
📍9km buite Nylstroom

Fotokrediet: Dalene

⛺️Bergkoninkryk Gasteplaas⛺️Ons het nog kampstaanplekke beskikbaar vanaf 24 Augustus tot 23 September. Kom kuier gerus v...
20/08/2026

⛺️Bergkoninkryk Gasteplaas⛺️

Ons het nog kampstaanplekke beskikbaar vanaf 24 Augustus tot 23 September. Kom kuier gerus vir ons.

🔹️ Privaat ablusie
🔹️ Plaveisel
🔹️ Skadunet
🔹️ Braaigeriewe
🔹️ 9km buite Nylstroom

Skakel Sulita by 0713540110 vir besprekings

🌞Bergkoninkryk Gasteplaas🌞
18/08/2026

🌞Bergkoninkryk Gasteplaas🌞

Address

Modimolle

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bergkoninkryk Gasteplaas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bergkoninkryk Gasteplaas:

Shortcuts

Share

Category