02/09/2026
By Kokanje beteken aftrede nie dat die lekker dinge ophou nie. πΏβοΈ
Van βn rustige swem op βn warm dag tot βn lekker potjie tennis, hier is daar altyd βn manier om aktief te bly, vars lug te geniet en tyd saam met goeie mense deur te bring. πΎπββοΈ
Dit is die klein dinge wat elke dag by Kokanje soos tuiskom laat voel. π€
π www.kokanjeaftreeoord.co.za
π 014 715 2030 | π± 079 129 6927
π§[email protected]
π Vaalwater Pad, 3km buite Modimolle