Karee-krans

Call Directions Website Contact the business

Karee-krans At Karee Krans we offer amazing school and camps with an experience to be remembered.
(1)

At Karee Krans we offer amazing school and church camps with an experience to be remembered,

17/09/2026
Karee Krans - 35km buite Rustenburg As jy hou van kamp in 'n stil, skoon en veilige omgewing dan is Karee Krans net die ...
12/09/2026

Karee Krans - 35km buite Rustenburg

As jy hou van kamp in 'n stil, skoon en veilige omgewing dan is Karee Krans net die regte plek!

Ideal vir tente en karavane.

Skakel ons gerus vir meer besonderhede:

082 827 9604
www.kareekrans.co.za

Ons is ongelooflik opgewonde en baie dankbaar om die wonderlike toekening te vier wat ons van LekkeSlaap.co.za ontvang h...
12/09/2026

Ons is ongelooflik opgewonde en baie dankbaar om die wonderlike toekening te vier wat ons van LekkeSlaap.co.za ontvang het, ter erkenning van die gehalte van ons gasvryheid en die onvergeetlike ervarings wat ons vir ons gaste skep!

Hierdie prestasie beteken vir ons baie, omdat dit weerspiel wat vir ons die belangrikste is: ONS GASTE SE ERVARINGS!

Baie dankie aan elkeen wat gekies het om by ons te bly en die tyd geneem het om julle terugvoer met ons te deel.

Ons sien daarna uit om voort te gaan om hartlike gasvryheid en onvergeetlike verblyf aan ons gaste te bied!

BAIE DANKIE, LEKKESLAAP, EN BAIE DANKIE AAN AL ONS WONDERLIKE GASTE!!!

13/04/2026
27/10/2025
27/10/2025
Nog geen beplanning vir jou Desember wegbreek?Moeg vir die stad se gejaag en geraas?Skakel ons vandag nog vir jou volgen...
25/10/2025

Nog geen beplanning vir jou Desember wegbreek?
Moeg vir die stad se gejaag en geraas?
Skakel ons vandag nog vir jou volgende wegbreek!
082 827 9604
[email protected]
www.kareekrans.co.za
Gelee 40km buite Rustenburg

Thank you to Everyone who visited this weekend!    &games
24/03/2025

Thank you to Everyone who visited this weekend!



&games

Address

Hoebome Road
Moedwil
0315

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karee-krans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karee-krans:

Shortcuts

Share

Category