Valschfontein Caravan Park

Valschfontein Caravan Park Situated in the middle of the panoramic Stormberg Mountain range is a beautiful farm called Valschfo

Ons is 800 meter weg van die N6 en ons grondpad is veilig vir enige motor om op te ry.  Vind ons reg onder die Penhoek P...
14/03/2025

Ons is 800 meter weg van die N6 en ons grondpad is veilig vir enige motor om op te ry. Vind ons reg onder die Penhoek Pas, 300 Km vanaf Bloemfontein en so 300KM weg vanag Oos-Londen.


Behalwe vir die karavaanpark het ons ook 3 chalets beskikbaar vir oornag besoekers. Kontak Pieter Jordaan vir meer inlig...
12/03/2025

Behalwe vir die karavaanpark het ons ook 3 chalets beskikbaar vir oornag besoekers.
Kontak Pieter Jordaan vir meer inligting op
082 928 0442 vir meer inligting.



Hierdie is die uitsig oor die dam by Valschfontein. Kom loer gerus in hier by ons.
04/03/2025

Hierdie is die uitsig oor die dam by Valschfontein. Kom loer gerus in hier by ons.

Kontak gerus vir Pieter Jordaan vir 'n bespreking op 082 928 0442.
04/03/2025

Kontak gerus vir Pieter Jordaan vir 'n bespreking op 082 928 0442.


Dit is pragtig hier op Valschfontein Karavaanpark, waar ons omring is deur die Stormberge. Kom kuier gerus hier by ons. ...
03/03/2025

Dit is pragtig hier op Valschfontein Karavaanpark, waar ons omring is deur die Stormberge. Kom kuier gerus hier by ons.



25/02/2025

Daar is niks so lekker as om die vars lug in te asem terwyl jy langs die dam sit en na die ganse kyk nie.

Vind ons tussen Jamestown en Queenstown op die N6.

25/02/2025

Die gras is groen, die dam vol water en die voëllewe pragtig. Besoek ons ​​by Valschfontein Karavaanpark en Oornag Akkomodasie tussen die Stormberge in die Oos Kaap op die N6. Ons kyk uit vir jou.

21/12/2024
OP 25 Junie 2024, het ons 'n toer groep vanaf PE ontvang met 22 karavane en om en by 56 mense. Dit was baie pret gewees,...
28/06/2024

OP 25 Junie 2024, het ons 'n toer groep vanaf PE ontvang met 22 karavane en om en by 56 mense. Dit was baie pret gewees, ons het so lekker met almal gekuier en vir die eerste keer 'n ordentlike dans in die Vleisvreter skuur!

Hierdie kom ook van Manus en Antoinette af :-)
31/05/2024

Hierdie kom ook van Manus en Antoinette af :-)

Baie dankie Manus en Antoinette Steyn vir die pragtige fotos wat julle geneem het. Ons hoop om julle gou weer hier te si...
31/05/2024

Baie dankie Manus en Antoinette Steyn vir die pragtige fotos wat julle geneem het. Ons hoop om julle gou weer hier te sien!

Ons selfoon torings is tans 'n probleem, as iemand ons soek asseblief stuur 'n WhatsApp boodskap na: 082 928 0442 of ema...
15/12/2023

Ons selfoon torings is tans 'n probleem, as iemand ons soek asseblief stuur 'n WhatsApp boodskap na: 082 928 0442 of email [email protected]. Ons het toegang na Wifi by een van die huise op die plaas en sal kan antwoord.

Our cellphone towers are problematic, please rather send a WhatsApp message to 082 928 0442 or email [email protected].

Address

N6
Mohokare
5425

Telephone

+27829280442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Valschfontein Caravan Park posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Valschfontein Caravan Park:

Share

Category