Huis Botha Dogterskoshuis

Huis Botha Dogterskoshuis By Huis Botha skep ons ‘n huislike atmosfeer. Dogters sal sommer gou tuis voel. Daarom die leuse SOEN, Stiptelikheid, Ordentlikheid, Eerlikheid en Netheid.

Dit is belangrik dat ons dogters deurentyd Dirkie Uys se waardes in gedagte hou en uitleef – verantwoordelikheid, hardwerkendheid, selfdissipline, omgee, respek en integriteit. Raadpleeg asseblief Huis Botha se Karakter (koshuisrëels) en dissiplinêre stelsel in die gedragskode. Ons koshuisleerders leef, studeer, speel en ontspan binne die riglyne van ons beleid en ons streef daarna om altyd respek

vir onsself te hê en om ‘n positiewe invloed op ons mede-inwoners te hê. Die koshuis is meer as net ‘n woning waar lewenslange vriendskappe, drome en ervarings opgebou word. Huis Botha is gebalanseerde koshuis wat kwartaalliks sosiale en geestelike aktiwiteite doen. Daar is talle spesiale etes, fliekaande en vele meer opwindendende geleenthede om die koshuis lekker te maak. Aan jou as inwoner; Kom oorrompel ons met jou passie, kreatiwiteit, geesdrif, werklus en unieke self! Hier gaan jy ‘n verskil maak! Onthou egter altyd wie jy is, waar jy vandaan kom en wie jy wil wees. Gryp elke geleentheid aan wat oor jou pad kom. Onthou altyd die glimlag en huppel in die stap!

30/05/2026
Hoërskool Dirkie Uys - Offisieel Laerskool Dirkie Uys Moorreesburg Gemeenskap Blad
13/04/2026

Hoërskool Dirkie Uys - Offisieel
Laerskool Dirkie Uys
Moorreesburg Gemeenskap Blad

Laerskool Dirkie Uys Hoërskool Dirkie Uys - Offisieel Moorreesburg Gemeenskap Blad
02/03/2026

Laerskool Dirkie Uys
Hoërskool Dirkie Uys - Offisieel
Moorreesburg Gemeenskap Blad

Hoërskool Dirkie Uys - Offisieel Laerskool Dirkie Uys Moorreesburg Gemeenskap Blad
13/02/2026

Hoërskool Dirkie Uys - Offisieel Laerskool Dirkie Uys Moorreesburg Gemeenskap Blad

Address

42 Reservoir Street
Moorreesburg
7310

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Botha Dogterskoshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Huis Botha Dogterskoshuis:

Shortcuts

Share

Category