Limerick Lodge Vaalrivier

Limerick Lodge Vaalrivier Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Limerick Lodge Vaalrivier, Lodge, Corner of R501 S646, Moqhaka.

14/09/2016

Welkom Reno Pretorius as nuwe persoon om Limerick se facebook bladsy te administreer. Stuur gerus al u fotos vir hom. Groete en totsiens Delia.

09/09/2016

oeiedag. Ek is op soek na n persoon wat hierdie fb bladsy kan oorneem. Tans word d bladsy hanteer op my, Delia, se persoonlike profiel en wagwoord. Soos u dalk reeds agter gekom het is ek nie meer betrokke by Limerick Lodge nie. Ek het n nuwe persoon se fb bladsy naam en wagwoord nodig om jul op die admin te plaas alvorens ek myself kan verwyder. As ek my naam wil afhaal waarsku die fb dat die hele bladsy vernietig sal word. Hoop om gou van iemand te verneem. Bel my gerus by 081 4777 374.

26/07/2016

Goeiedag aan u almal. 'n Woord van dank en waardering vir almal se hulp met Limerick se kuierdag, Boeresport en Skaapbraai. Dankie aan die uitstallers se moeite om by ons te kom uitstal.
Die koue sal in 'n oogwink wyk en dan kuier ons almal weer heerlik saam. Limerick Groete.

14/07/2016

Die 2 groot vaste struktuur TENTHUSE is nog beskikibaar vir die komende naweek. Bel maar vinnig vir u bespreking en kom geniet ons Spesiale KUIERDAG Saterdag.

Moenie die geleentheid misloop nie. SATERDAG 16 JULIE 2016.Kom geniet 'n heerlike kuierdag by LIMERICK met vermaak, PRET...
11/07/2016

Moenie die geleentheid misloop nie. SATERDAG 16 JULIE 2016.
Kom geniet 'n heerlike kuierdag by LIMERICK met vermaak, PRETDRAF, sang kompetisie en stalletjies vir elke ouderdomsgroep en smaak.
Laaste kans om die kinders besig te hou voor die skole weer begin!
Het u al Spitbraai Kaartjies gekoop? Skakel 082 959 3565
Uitstallers spasie ook nog beskikbaar. Skakel 076 648 3170
Sang kompetisie. Skakel 084 256 6289
Limerick Lodge 082 335 2809

Welgedaan. Pragtige foto.
04/07/2016

Welgedaan. Pragtige foto.

We ❤LIMERICK LODGE !!!! Stephen Broderick & Ruben 5.7kg on weekend of 24 June 2016.
5 Fish = Total weight was 25kg

19/06/2016

Dankie aan al die afgelope naweek se gaste vir vriendelikheid, bedagsaamheid en netheid van wooneenhede. Dit was ons plesier om u elk hier te ontvang.

14/06/2016

Die 6 slaap hout huise, (L 1 en L2) is sowaar nog beskikbaar vir die komende lang naweek.Bel gerus die kantoor vir besprekings 082 335 2809.

Ons werker Steven is baie trots op sy Baber.
14/06/2016

Ons werker Steven is baie trots op sy Baber.

Swembad, Dagbesoekers, Speelpark
14/06/2016

Swembad, Dagbesoekers, Speelpark

13/06/2016

Ons is dankbaar vir die welkome reen wat deur die nag ook by Limerick geval het. Ek verneem dat 'n erge daling in die rivier vlak 'n oormatige uitbroei van die steek muggies tot gevolg het. Nou het meeste van die eiers hopelik weggespoel.

13/06/2016

Ons Kampeer plekke / Karavaan staanplekke het kragpunte, ligte, geboude braaplekke en vullis dromme. Dit staanplekke wissel van gras en boomryk veral oorkant die swembaddens tot sonnige en sand oppervlaktes. Dankie Ettienne vir jou vra.

Address

Corner Of R501 S646
Moqhaka
2527

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Limerick Lodge Vaalrivier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Limerick Lodge Vaalrivier:

Share

Category