Outeniqua on C

Outeniqua on C Outeniqua on C self-catering in Outeniqua Strand(Glentana). The flat on the lower ground level of the house has its own private entrance. Kitchen. Braai. Wi-fi.

The large living area has a bunk bed for children. The bedroom has an en-suite shower room.

Outeniqua on C is beskikbaar van 30 Des '25 vir minimum 10 dae. Slaap 4/5 persone. Kontak 082 349 8717.
13/10/2025

Outeniqua on C is beskikbaar van 30 Des '25 vir minimum 10 dae. Slaap 4/5 persone. Kontak 082 349 8717.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lucia Swanepoel Booyse, Rene Campher
10/09/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Lucia Swanepoel Booyse, Rene Campher

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Merle Erasmus, Trudie Britz, Gina Malherbe, Marten Dempse...
06/09/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Merle Erasmus, Trudie Britz, Gina Malherbe, Marten Dempsey, Berenice Witbooi, Wikus Pieter Stassen, Johan Kornet

Outeniqua on C is nou bespreek van 16 - 30 Desember 2025. Besprekings word ingewag vir 1- 15 Desember 2025 en 30 Desembe...
03/09/2025

Outeniqua on C is nou bespreek van 16 - 30 Desember 2025. Besprekings word ingewag vir 1- 15 Desember 2025 en 30 Desember 2025 tot 10 Januarie 2026. Kontak 082 349 8717.

OUTENIQUA ON C IN GLENTANA IS BESKIKBAAR VIR DESEMBER 2025/JANUARIE 2026Ons is halfpad tussen George en Mosselbaai, 8km ...
30/08/2025

OUTENIQUA ON C IN GLENTANA IS BESKIKBAAR VIR DESEMBER 2025/JANUARIE 2026
Ons is halfpad tussen George en Mosselbaai, 8km van Grootbrakrivier.
Die 1-slaapkamer selfsorg woonstel op die laer grondvlak van ons familiehuis slaap 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 gemaklik. Dit het sy eie private ingang met veiligheidshek weg van die straat. Dit is 50m van die strand wat bereik word met 'n pypsteel. Ongelukkig nie see-uitsig nie, maar net een huis tussen woonstel en strand.
Woonstel bestaan uit groot ooplan woonvertrek, wat insluit die kombuis, sitgedeelte en slaapplek op kajuitbed vir 2 kinders. Die aparte slaapkamer het 'n dubbelbed en en-suite stortkamer. Kinders moet dus deur die slaapkamer na die badkamer beweeg. Ons voorsien linne en beddegoed. Bring asseblief eie handdoeke. Wi-fi is ingesluit en gaste kan dienste waarop hulle ingeteken is, bv DSTV, Netflix op die slim TV stroom.
Die kombuis het 'n groot eetblad, yskas, vrieskas, mikrogolf, 2 plaat stofie met oond, ketel, broodrooster en braaipan. Breekgoed en messegoed vir 8 persone. Rooster en driepoot vir buitebraai.
Veilige oop parkering weg van straat.
Baie speelplek vir kinders buite.
Ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Nie omhein nie.
Kontak my op whatsapp 082 349 8717.

Outeniqua on C het nog plek vir die Maart/April skoolvakansie. Kontak my op 082 349 8717 vir alle nodige inligting
28/01/2025

Outeniqua on C het nog plek vir die Maart/April skoolvakansie. Kontak my op 082 349 8717 vir alle nodige inligting

10/09/2024

Ek het die vals profiel in my naam by FB gerapporteer en dit lyk my hulle het dit verwyder.

Outeniqua on C in Glentana nog beskikbaar vir Maart skoolvakansie weens kansellasie. Slaap 2 volwassenes en 2 kinders (o...
09/03/2024

Outeniqua on C in Glentana nog beskikbaar vir Maart skoolvakansie weens kansellasie. Slaap 2 volwassenes en 2 kinders (onder 12). Minimum 10 nagte. Wi-Fi en slim TV vir "streaming" ingesluit. Veilige buite parkering. Jammer geen troeteldiere. Kontak my vir meer inligting op 082 349 8717.

AKKOMMODASIE BESKIKBAAR 21 - 31 MAART. KONTAK MY BY 082 349 8717
02/02/2024

AKKOMMODASIE BESKIKBAAR 21 - 31 MAART. KONTAK MY BY 082 349 8717

SPESIALE AANBOD!!Vermy die gedrang tussen Kersfees en Nuwejaar en kom geniet 'n rustige vakansie in ons selfsorgwoonstel...
18/11/2023

SPESIALE AANBOD!!
Vermy die gedrang tussen Kersfees en Nuwejaar en kom geniet 'n rustige vakansie in ons selfsorgwoonstel in Glentana. Slaap 2 volw en 2 kids. Geen troeteldiere.
13 - 21 DES (9 nagte) 10% afslag
Stuur vir my 'n whatsapp vir meer inligting

Address

291 Gleniqua Drive, Outeniqua Strand
Mossel Bay
6506

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 08:00 - 18:00

Telephone

+27823498717

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Outeniqua on C posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category