God, s Gift Holiday Home

God, s Gift Holiday Home Sea view holiday home. Open plan. Large sea view barbeque deck-6x6m open , 8x6m closed braai deck. Amazing holiday home TERGNIET. Quiet circle after the busy day.

Well situated in the middle of George and Mossel Bay. Ideal for big families under one roof

Still available Dec / Jan 2026. Sleep 10. Min 14 nights
29/03/2026

Still available Dec / Jan 2026. Sleep 10. Min 14 nights

29/03/2026

Celebrating my 5th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰

Walvis tyd in Mosselbaai.
13/07/2025

Walvis tyd in Mosselbaai.

08/07/2025
First day of closing up.8.5m x6m of the braai deck. 6.5m x 6m will still be open to braai outside on a mobile braai.
03/03/2025

First day of closing up.8.5m x6m of the braai deck. 6.5m x 6m will still be open to braai outside on a mobile braai.

** Beskikbaar tot 30 Nov 24 Γ¨n weer vanaf 2 Jan 25. Minimum 7 nagte. **Ek hoop die winter pak finaal sy tassies en skoer...
01/10/2024

** Beskikbaar tot 30 Nov 24 Γ¨n weer vanaf 2 Jan 25. Minimum 7 nagte. **
Ek hoop die winter pak finaal sy tassies en skoert tot volgende winter. Ons is lus vir somer, son, see, berge en hoΓ« branders! β˜€οΈπŸŒžπŸŒŠπŸ³πŸ¬β£οΈπŸ™

Pragtige sonsopkoms vanoggend. Lente kruip naderπŸ’ƒπŸ’ƒ Tot onlangs was dit nog donker wanneer die kat vra om uit te gaan sog...
19/08/2024

Pragtige sonsopkoms vanoggend. Lente kruip naderπŸ’ƒπŸ’ƒ Tot onlangs was dit nog donker wanneer die kat vra om uit te gaan soggens 😻😻

Beautiful sea views Tergniet. Still available up to 1 Dec 2024 and again from 2 Jan 2025
28/07/2024

Beautiful sea views Tergniet. Still available up to 1 Dec 2024 and again from 2 Jan 2025

Nog beskikbaar Maart/April vakansie
04/03/2024

Nog beskikbaar Maart/April vakansie

16/01/2024

Spesiale dank vir hierdie regsadvies en die plasing van hierdie inligting: As gevolg van die feit dat almal stadig gehi-jack word, ja hi-jack nie gehack nie, is hulle besig om ons rekeninge plat te slaan, nou nog meer. Net in geval kennisgewing: 'n Prokureur het ons aangeraai om dit te plaas Die oortreding van privaatheid kan deur die wet gestraf word. LET WEL: Facebook Meta is nou 'n openbare entiteit. Alle lede moet so n nota plaas. Indien u nie ten minste een keer 'n verklaring publiseer nie, sal tegnies verstaan word dat u die gebruik van u foto's toelaat, asook die inligting wat in u profielstatusopdaterings bevat. EK STAAF HIERMEE DAT EK NIE FACEBOOK META MY TOESTEMMING GEE OM ENIGE VAN MY PERSOONLIKE DATA OF FOTO'S TE GEBRUIK OF TE DEEL NIE. Copy en paste, moenie deel nie. Ek kry meer sales ad posts as vriende se posts. Hou jou vinger enige plek in hierdie plasing vas en klik β€²β€² kopie ". Gaan na jou bladsy waar daar staan "What's on your mind. " Tik op jou vinger enige plek in die leΓ« veld. Klik plak. Dit opgradeer die stelsel.

Address

Mossel Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when God, s Gift Holiday Home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share