Amzee Bokmakierie Guest House - Mossel Bay

Amzee Bokmakierie Guest House - Mossel Bay Amzee Bokmakierie is situated in a nature conservancy where bushbuck roam freely and has 180o view of the Indian Ocean. On outskirts of Mossel Bay...

04/08/2026

Dankie liewe omgee vriende wat my gister geluk gewens het met my verjaarsdag. Ek is jare al gehack xeur Marlene Burrows van Engeland...kry nie die hacker van my foon en lewe weg nie.....FB my ook nie gehelp nie. Ek verjaar 17 Feb!! Moet my asb nie dan vergeet nie.

Kom geniet hierdie besonderse aktiwiteit in Mosselbaaipunt
02/08/2026

Kom geniet hierdie besonderse aktiwiteit in Mosselbaaipunt

What a photo and incredible moment to experience at Mossel Bay Zipline - Sa Forest Adventures! 📸🤩😁🙌 Ready for your next adventure in Mossel Bay? 😎

📱 https://www.mosselbayzipline.co.za/what-to-expect/

31/07/2026

Het jy geweet? Santosstrand is loopafstand vanaf Munro Manor! 😁🏖

Hierdie is een van die pragtigste strande in Mosselbaai! Kom sien en ervaar dit vir jouself! Mosselbaai spog nie verniet met een van die mees gematigste klimate in die wêreld nie! 😉☀️

Kontak ons gerus vandag nog en bespreek jou welverdiende wegbreek na ons pragtige kusdorp! Hier is soveel om doen regdeur die jaar! 😁

📲 027 (044) 6913 440
✉️ [email protected]
💻 www.munromanor.com

Vandag verjaar ons eersgeborene..ons lieflike dogter Tharien!! Baie geluk met jou eie spesiale dag van die jaar. Weet da...
30/07/2026

Vandag verjaar ons eersgeborene..ons lieflike dogter Tharien!! Baie geluk met jou eie spesiale dag van die jaar. Weet dat jy spesiaal is vir ons, jou mooi gesin en familie. Mag jy baie Seën, Goedheid en Guns ervaar en elke dag nuwe vir jou spesiaal wees. Geniet jou bederfdag...sou graag by jou wou kuier...Mosselbaai net te ver.

30/07/2026

There's something special about starting the day with a refreshing swim at Die Poort! This hidden gem is a favorite among locals and visitors alike, and for good reason - the crystal-clear waters, the tranquil atmosphere, and the stunning scenery all combine to create the perfect spot to clear your mind and get energized for the day ahead.

Who else loves swimming at Die Poort? Share your favorite memories or photos of this beautiful spot with us!

"

30/07/2026

Most exiting photography!! Whales are like family returning home for a few months vacation!! Waving goodday, playing, giving birth to their next generation!! And true to our secret logo...CBS!!!!
Amzee Bokmakierie Guest House - Mossel Bay offers accommodation for all reasons for visiting Mossel Bay.. 24 check in service with prior arrangement. 0835324669/0843568782

30/07/2026

Mooiste foto vas gevat van Mossel se onbeskryflike natuurskoon...kom kyk self.!!!Amzee Bokmakierie bied 24 uur inboek tyd met vooraf reëling...0835324669/0843568782... welkom vir langer werks verblyf, reis, vakansie oornag, matriekbaai, sport,Ysterman, Moss Jazz, !! B&B of selfhelp opsie. 0835324669/0843568782

30/07/2026
30/07/2026

MOSSELBAAI is paradys...elke nuwe dag toegedraai met verruklike natuurskoon. Vars helende lug..soms aangerol deur vars mistigheid en dan weer met wind wat van ver af kom.
Kom deel hierdie paradys... bespreek jou verblyf by Bokmakierie..B/B of selfsorg opsie ..altyd welkom hetsy reis, vakansie, werk, langer verpligtinge of wat ookal jou Mosselbaai toe bring..altyd welkom...24 uur inboek diens met vooraf bevestiging.
0835324669/ 0843568782 strek jou arms dat die vars seelug se wind jou kan Mosselbaai toe dra!!!

Address

83 Nerina Road Dana Bay
Mossel Bay
6506

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Amzee Bokmakierie Guest House - Mossel Bay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Amzee Bokmakierie Guest House - Mossel Bay:

Share