02/02/2026
Comfortable two bedroom apartment (sleep four) with breathtaking sea view in Dana Bay's safe conservation area 10km outside Mossel Bay.
Enjoy your favorite cocktail after a nice day on the beach or after a full day of visits to the wine farms and restauants and share the day's experiences around a nice barbecue fire.
Animal friendly.
Free unlimited wifi.
Full Dstv package.
Secure fencing.
Full Week 7 nights Friday to Friday : R 5 100.00
Weekend 3 nights Friday to Monday : R 2 300.00
Mid-week 4 nights Monday to Friday : R 2 800.00
Easter Weekend 4 nights 3rd to 7th April : R 3 900.00
Easter Weekend 7 nights 27 March to 3 April : R 6 300.00
Peak Season Min 14 nights 14 Dec to 3 Jan : R 1 850.00 / night
BEWARE OF FRAUD.
Dana Bay Accommodation's inquiries and bookings are only handled by Prinsloo Property Management, Deon and Sonja.
Sonja Oberholster: 064 989 4745
Deon Prinsloo: 079 877 3044
Available accommodation,
Huisie by die see on the link for photo's.
https://www.facebook.com/share/p/1Lt7Yfi6Dn/
๐๐ฆ ๐๐ฆ๐ฃ๐ข๐ฆ๐๐ชป๐พ๐ธ
Gerieflike twee slaapkamer woonstel (slaap vier) met asemrowende see uitsig in Danabaai se veilige bewarings area 10km buite Mosselbaai.
Geniet jou gunsteling skemerkelkie na n lekker dag op die strand of na n voldag se besoeke na die wynplase en restaurante en deel die dag se ervaringe om n lekker braaivleis vuur.
Diere vriendelik.
Gratis onbeperkte wifi.
Volle Dstv pakket.
Veilige omheining.
Volle Week 7 nagte Vrydag tot Vrydag : R 5 100.00
Naweek 3 nagte Vrydag tot Maandag : R 2 300.00
"Mid-week" 4 nagte Maandag tot Vrydag : R 2 800.00
Paasnaweek 4 nagte 3 tot 7 April : R 3 900.00
Paasnaweek 7 nagte 27 Maart tot 3 Apri l: R 6 300.00
"Peak Season" Min 14 nagte 14 Des tot 3 Jan : R 1 850.00 / nag
(PASOP VIR BEDROG)
Danabaai Akkommodasie se navrae en besprekings word slegs deur Prinsloo Property Management, Deon en Sonja hanteer.
Sonja Oberholster :064 989 4745
Deon Prinsloo: 079 877 3044
Beskikbare akkommodasie, Huisie by die see se "link" vir fotos.
https://www.facebook.com/share/p/1Lt7Yfi6Dn/
South Africa & Africa Holiday Accommodation