01/09/2022
https://www.lekkeslaap.co.za/blog/vakansie-jacuzzi
Verskeie vakansie-neigings het al gekom en gegaan, maar die goeie ou whirlpool bath bly darem net ’n toerisme-trekpleister. Dié bederfbad, wat ’n gesellige, warm kuierplek bied al is dit minus drie grade...